# Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, lei van vandag tot Donderdag Suid-Afrika se water- en sanitasieprogram by die Vierde Internasionale Konferensie oor Ontwikkelingsbefondsing in Sevilla, Spanje. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die konferensie is ‘n hoëvlak-wêreldplatform wat staatshoofde, ontwikkelingsinstellings en die burgerlike samelewing betrek om internasionale befondsingstelsels te hervorm en […]
# ActionSA sê hy sal nie deur ander partye beïnvloed word om te besluit of hulle ‘n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa sal steun of nie. Die party is lankal bekommerd oor Ramaphosa se leierskap, maar sal sy eie besluit neem indien so ’n mosie ingedien word. Athol Trollip van ActionSA sê die […]
# Die woordvoerder van die Gautengse Departement van Onderwys, Steve Mabona, sê die departement wil die verlate skoolgebou in Diepkloof, Soweto, wat onwettige inwoners tans beset, terughê. Hy sê hulle word onder druk geplaas en kan nie bekostig om ‘n skool wat vir onderwys geoormerk is vir iets anders te gebruik nie. Mabona sê die […]
# ‘n Senior ekonoom van FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die FNB/Buro vir Ekonomiese Navorsing se vertroue-indeks vir siviele kontrakteurs het die derde agtereenvolgende kwartaal gedaal tot die vlak van 41 in die tweede kwartaal van vanjaar, teenoor 45 in die eerste kwartaal. Hy sê dit toon aan dat byna 60-persent van deelnemers ontevrede is met […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die koue weer sal vandag in sekere dele van die land voortduur. Suid-Afrika trotseer sedert verlede week lae temperature, winderige toestande en nat weer. Daar word vanaf Woensdag nog ‘n kouefront in die Wes-Kaap verwag. Die Stad Kaapstad se woordvoerder vir Ramp-risikobestuur, Charlotte Powell, sê hulle hou die situasie steeds […]
# Die Nasionale en Oos-Kaapse Departemente van Menslike Nedersettings bied vandag ‘n vergadering vir alle belanghebbendes in die gemeenskap in Gqeberha aan. Die twee-daagse geleentheid, met die tema Looking Back, Taking Stock, Creating the Future, ondersteun Suid-Afrika se verslag oor die Nuwe Stedelike Agenda. Die beraad is in ooreenstemming met globale doelwitte om inklusiewe en […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, lei vandag ‘n afvaardiging na die 4de Konferensie oor Ontwikkelingsbefondsing in Sevilla, Spanje. Die vierdaagse beraad het ten doel om wêreld se finansiële stelsels te hervorm en volhoubare ontwikkelingsdoelwitte in te stel. Die minister sê Suid-Afrika sal ook ‘n byeenkoms aanbied oor die volhoubaarheid van […]