# RISE Mzansi sê hulle sal môre die Parlement se Portefeuljekomitee oor Polisie versoek om die Minister van Polisie, Senzo Mchunu, te ondervra oor die misdaadstatistieke vir die vierde kwartaal van 2024/2025. Makashule Gana van RISE Mzansi sê volgens die inligting van verlede Vrydag is daar 20-duisend-883 moorde en 31-duisend-979 verkragtingsake aangeteken. Hy sê moorde […]
# Inwoners van Gordonsbaai in Kaapstad het vanoggend wakker geword met die onverwagte gesig van ‘n see-olifant wat deur die strate beweeg – amper ‘n kilometer van die water af. Aanlyn foto’s en video’s wys die sigbaar uitgeputte rob wat stadig beweeg en selfs met sy bolyf op ‘n geparkeerde voertuig rus. Lede van die […]
# Mej Wêreld Suid-Afrika, Zoalize Jansen van Rensburg, het die gesogte Wêreldontwerpers-toekenning gewen op die Mej Wêreld 2025-geleentheid in Hyderabad, Indië. Die plaaslike skoonheid was geklee in ‘n protea-geïnspireerde rok deur die ontwerper Juan William Aria en het die beoordelaars stomgeslaan met ‘n treffende huldeblyk aan Suid-Afrika se flora en eenheid. Die satyn-en-glas-meesterstuk bevat handgeborduurde […]
# Die minister van Kommunikasie, Solly Malatsi, verskyn vandag voor die Parlement oor sy besluit om vereistes vir swartbemagtiging te verslap vir maatskappye soos Elon Musk se Starlink. Kritici soos die portefeuljekomitee vir Kommunikasie en Digitale Tegnologieë se voorsitter, Khusela Diko en die MK-party, sê dit ondermyn die Wet op Elektroniese Kommunikasie. Public Interest SA […]
# Suid-Afrika het kommer uitgespreek oor die afwesigheid van Amerika op die vergadering van internasionale landbouwetenskaplikes wat in Polokwane, Limpopo aan die gang is. Die vierdaagse beraad is ‘n samekoms van kenners van G20-lande om die wêreld se landbou-uitdagings te takel, insluitend klimaatsveranderin en die beperkte befondsing vir boere in ontwikkelende lande. Afgevaardigdes se doel […]
# Die Tshwane-metro het bevestig dat township-planne vir Pretoriuspark-uitbreiding 40 goedgekeur is. Dit baan die weg vir die hervestiging van Cemetery View en Plastic View se inwoners. Die nuwe ontwikkeling sluit 863 behuisingseenhede in waarvan 300 deur die regering gesubsidieer word. Bouplanne word afgehandel en ʼn bouer sal in die nuwe boekjaar aangestel word. Die […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, skenk vandag 100 pakkies sanitêre doekies, skoene en skryfbehoeftes aan meisies by die Manzomthombo Secondary School in Mfuleni, Kaapstad. Studies toon meer as ʼn derde Suid-Afrikaanse meisies gaan elke maand ʼn week lank nie skool nie weens ʼn gebrek aan menstruele en higiëneprodukte. Die veldtog is […]