# Die meeste organisasies wat hulp in Gaza verleen, sal waarskynlik binne weke hul bedrywighede moet staak tensy Israel sy eis onttrek dat hulle sensitiewe inligting oor Palestynse werkers verskaf. Dit is volgens die Humanitêre Landspan in die Palestynse gebied. Nieregeringsorganisasies wat nie onder die nuwe stelsel geregistreer is nie, mag reeds nie enige voorrade […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê tot dusver was daar geen politieke inmenging by sake wat die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie hanteer nie. Sy het gereageer op ʼn parlementêre vraag van die EFF oor die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings van die uitvoerende gesag se inmengery en onbehoorlike politieke insae […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement sê talle skole in die provinsie word geraak deur onstabiele grond, lugbesoedeling en onwettige en wettige mynbedrywighede. In sommige gevalle is skole verskuif of in rehabilitasieprogramme geplaas weens kommer oor veiligheid. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê ná assessering gaan hulle met rehabilitasieprogramme begin by 13 skole in gebiede soos […]
# Gholf: Twee sterk spanne is gekies om Suid-Afrika in Oktober by die Wêreld-amateurkampioenskap in Singapoer te verteenwoordig. Megan Streicher, Bobbi Brown en die nuweling Kyra van Kan sal probeer om die vroue se Espirito Santo-trofee te wen waarmee Suid-Afrika in 2006 weggestap het. Die land se voorste amateur, Christiaan Maas, sal die derde keer […]
# Die families en oorlewendes van apartheidsmisdade het president Cyril Ramaphosa se aansoek om ‘n grondwetlike skadevergoedingsaak uit te stel, gekritiseer. Die families eis 168-miljoen-rand vir wat hulle die staat se growwe versuim noem om politieke misdade, wat die Waarheids- en Versoeningskommissie uitgewys het, te ondersoek en te vervolg. Ramaphosa wil hê die Hooggeregshof in […]
# Die families en oorlewendes van apartheidsmisdade het president Cyril Ramaphosa se aansoek om ‘n grondwetlike skadevergoedingsaak uit te stel, gekritiseer. Die families eis 168-miljoen-rand vir wat hulle die staat se growwe versuim noem om politieke misdade, wat die Waarheids- en Versoeningskommissie uitgewys het, te ondersoek en te vervolg. Ramaphosa wil hê die Hooggeregshof in […]
# Die DA sê die Departement van Verdediging het byna 34-miljoen-rand gemors op ‘n luukse huurvlug na Kuba om ‘n gradeplegtigheid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag by te woon wat geen operasionele waarde ingehou het nie. Die vlug het meer as 200 personeellede ingesluit, met minstens 25 generaals wat besigheidsklas gevlieg het, soos konings geëet […]
# Die Presidensiële Klimaatkommissie het met die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, vergader om Suid-Afrika se hersiene nasionaal bepaalde bydrae te bespreek, Die hersiening, wat onlangs deur die Kabinet goedgekeur is, is nou oop vir openbare kommentaar voor die voorlegging aan die VN in Oktober. Die Nasionaal bepaalde bydrae strek vanaf […]