# Die City Power het vermeende pogings van individue, wat met aangestelde kontrakteurs verbind word, veroordeel wat in die Riverpark-gebied betaling gevra het om met meters te peuter en noodsaaklike infrastruktuur te saboteer. Woordvoerder Isaac Mangena sê interne sekerheidspanne het op ʼn anonieme wenk gereageer en bewyse verkry wat sekere persone betrek wat klante sou […]
# Die Oscar-benoemde Frans-Kanadese rolprentmaker Denis Villeneuve is gekies om die volgende James Bond-fliek te regisseer. Hy het onlangs die uiters suksesvolle lokettreffers Dune en Dune: Part Two geregisseer. Villeneuve sê hy is ‘n ywerige Bond-aanhanger, aangesien hy grootgeword het met James Bond-flieks saam met sy pa, sedert Sean Connery in Dr No. Die soektog […]
# Die GOOD Party in die Wes-Kaap sê die DA se skielike bereidwilligheid om teen sy raadslid Raybin Figland op te tree, moet nie met integriteit verwar word nie; dit is politieke selfbehoud, nie beginsel nie. Dit volg terwyl die George-stadsraad na verwagting ‘n aanbeveling vir tugstappe teen Figland sal ondersteun. Chantelle Kyd van GOOD […]
# Cosatu het sy voorlegging oor die 2025/2026-begroting se Wetsontwerp op Verdeling van Inkomste, Bewilliging en Openbare Sektor Pensioene en Verwante Betalings by die Parlement ingedien. Die vakverbond se woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle verwelkom die positiewe toename van ʼn bykomende 34-miljard-rand vir noodsaaklike en ekonomiese infrastruktuur. Hy sê die Parlement sal moet toesien dat […]
# Die Vryheidsfront Plus in die Groter Pretoria-streek sê hulle het ‘n omvattende voorlegging aan die nasionale regering gedoen as deel van die proses om die Witskrif oor Plaaslike Regering te hersien. Die hersiening is gemik op die evaluering van plaaslike regering uitdagings aan te pak en in ooreenstemming met huidige realiteite te bring. Grandi […]
# President Donald Trump sê die korrupsiesaak teen Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, is ʼn heksejag. Die 75-jarige Netanyahu is in 2019 aangekla van omkopery, bedrog en vertrouensbreuk. Hy word beskuldig dat hy tien-duisende dollar se sigare en sjampanje van ʼn miljardêr Hollywood-vervaardiger aanvaar het in ruil vir hulp met persoonlike en sakebelange. Trump […]