# ʼn Nuwe studie het bevind die uitwerking van klimaatsverandering op diere-eienskappe kan baie vroeër begin as wat wetenskaplikes vermoed het. Navorsers wat op 87 naaldekokerspesies gefokus het, het bevind onderwatertoestande tydens hulle jong fase beïnvloed hulle volwasse eienskappe meer as latere fases op land. Die hoofskrywer en biologienavorser by die McGill-universiteit, professor Lars Iversen, […]
# Vandag is Internasionale Vroue-in-Ingenieurswese-dag wat die prestasies van vroue-ingenieurs en hulle bydraes tot die vorming van die wêreld vier. Die dag benadruk ook die belangrikheid van insluiting en moedig meisies en vroue aan om loopbane in ingenieurswese te volg. Volgens die 2023 Wêreldverslag oor Geslagsgapings verteenwoordig vroue slegs 29,2-perent van die wetenskap, tegnologie, ingenieurswese […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê vandag op Staatsdiensdag wil hy erkenning gee aan die toewyding, veerkragtigheid en pogings van Suid-Afrikaanse staatsamptenare. Vanjaar se tema is “Werk saam om werk te skep en armoede te beveg”. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naiker, sê staatsamptenare is meer as werknemers. Hy sê hulle is nasiebouers wat verbind is tot […]
# Rhodes-universiteit het ‘n medeprofessor, Lausanne Olvitt, vereer met die vise-kanselier se senior toekenning vir Uitnemende Senior-onderrig. Dit is vir haar bydraes tot die instelling se Omgewingsonderrig-navorsingsentrum. Die universiteit sê Olvitt se benadering tot onderwys, wat gekenmerk word deur veerkragtigheid en ‘n verbintenis tot betekenisvolle interaksie, benadruk die gehalte-kenmerke van die toekenning wat gevier word. […]
# Die spesiale nasionale uitvoerende komitee van die vakbondfederasie SAFTU het besluit om krities en teësinnig aan die Nasionale Dialoog-proses deel te neem. Hy sê dit is gegrond op ‘n duidelik gedefinieerde klasperspektief en ‘n onwrikbare toewyding aan die werkersklas-saak. Die dialoog is daarop gemik om die land se dringende kwessies aan te spreek, insluitend […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die Kgodumodumo-dinosourussentrum in die Vrystaat sal omgewingsopvoeding en gemeenskapstrots bevorder. Hy en die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het die wêreldklas kulturele en wetenskaplike sentrum in die Golden Gate-hooglandpark bekendgestel. George sê dis ‘n plek waar wetenskap, kultuur en bewaring saamkom om […]
# Die DA vra die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om die nodige wetgewende en regulatoriese hervormings te bespoedig om Suid-Afrika se geskiedkundige gebrek aan mededinging te hanteer. Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling se jongste verslag het bevind die land het die meeste beperkings van alle lande wat by die opname betrek […]