# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het die Silapha-welstandsprogram gestaak. Die program was ʼn driejaar-projek wat kunstenaars en sportlui help om toegang tot hulpbronne te kry. Die diensverskaffer het ʼn tender van meer as 18-miljoen-rand oor drie jaar ontvang en die departement het hom maandeliks sowat 507-duisend-rand betaal. Die departement sê […]
# Die Verenigde Nasies se Menseregte-moniteringsending in Oekraïne het die naweek se dodelike Russiese missiel- en hommeltuigaanvalle veroordeel. Minstens 12 mense waaronder drie kinders is dood in wydverspreide aanvalle in die Kiev-streek. Oekraïnse amptenare het bevestig daar was 298 Russiese hommeltuie en 69 missiele. Die VN sê die aanval beklemtoon die gevare wanneer kragtige wapens […]
# Motorsport: McLaren-renjaer Lando Norris het stof in Charles Leclerc van Ferrari se oë geskop om sy eerste Monaco Grand Prix te wen. Dit Brit het die nuwe twee verpligte band-ruilings vir die wedren hanteer om dit die eerste keer sedert die seisoen se eerste kompetisie in Australië te wen. Sy spanmaat Oscar Piastri is derde, […]
# Build One South Africa het kommer uitgespreek oor die verslapte B-BBEE-lisensievereistes vir satellietdiensmaatskappye wat skielik in die Staatskoerant gepubliseer is. Die voorgestelde beleidsverandering maak dit makliker vir Elon Musk se Starlink om in die land bedryf te word. Dit bied sekere aansoekers ʼn manier om reëls te omseil om ʼn lisensie te kry om […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê president Donald Trump sal hom nooit intimideer nie. Tydens sy ontmoeting met president Cyril Ramaphosa by die Withuis verlede week, het Trump gevra vir Malema se arrestasie vir die sing van “Kill the Boer“, en die boodskap oor ‘n volksmoord teen blankes bevorder. Malema het gister ondersteuners in die […]
# Die EFF-leier Julius Malema het president Cyril Ramaphosa gekritiseer omdat hy nie die Konstitusionele Hof se uitspraak verdedig het, wat beslis die “Kill the Boer“-liedjie is nie haatspraak nie. Hy het gister ondersteuners in Koppies, Vrystaat, toegespreek. President Donald Trump het verlede week tydens sy Withuis-vergadering met Ramaphosa ‘n video gespeel van Malema wat […]
# Ondersoek word ingestel na die ontdekking van die liggame van vyf skiërs in die berge naby Switserland se luukse Zermatt-oord. Volgens die polisie is ‘n reddingshelikopter gestuur om ‘n gebied rondom die Rimpfischhorn te fynkam nadat klimmers die owerhede gewaarsku het oor verlate ski’s naby die kruin. Die liggame is onder die kruin van […]
# Onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, sê ongedokumenteerde kinders van immigrante in Suid-Afrika het die reg op onderwys. Hy sê begrotingstoekennings wat volgens geboortesertifikate gedoen word, het ‘n negatiewe invloed op die voeding van die kinders. Makaneta sê die Suid-Afrikaanse regering moet besin oor die breër kwessie van toegang tot skoolvoeding om te verseker dat elke geregistreerde […]