# Die DA in Gauteng sê die Chris Hani Baragwanath-hospitaal se sekerheidskoste het ‘n reuse styging tot op 77-miljoen-rand per jaar aangeteken, vanaf 22-miljoen-rand ‘n dekade gelede. Die hospitaal se uitvoerende hoof, Nthabiseng Makgana, betaal luidens berigte vir bykomende persoonlike sekerheid, ondanks ‘n kontrak van 232-miljoen-rand met ‘n privaat onderneming met 275 personeellede in diens, […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het beduidende tekortkominge onthul in die inspeksiemodel wat deur die Nasionale Huisbouersreguleringsraad gebruik is tydens bouwerk aan ‘n gebou in George wat ‘n jaar gelede ingetuimel het. Die eerste inspeksie het agt dae na registrasie plaasgevind, wat die vereiste gleuf van vyf-dae oorskry het. Simelane het ook […]
# Build One South Africa doen ‘n beroep op die Verkiesingshervormingskonsultasiepaneel om ‘n kiesafdelingsgebaseerde kiesstelsel aan te neem en die president moet direk verklies word in die 2029-verkiesing. By ‘n twee-dae konferensie in Johannesburg, het die party sy voorstel vir ‘n gemengde kiesafdelingsgebaseerde stelsel met oop kandidaatlyste en vasgestelde grense, om direkte aanspreeklikheid tussen kiesers […]
# Twee Suid-Afrikaanse mans, onderskeidelik 24 en 39 jaar oud, sal vandag in die Landdroshof in Standerton verskyn ná nog ‘n geheime dwelmlaboratorium in Standerton, Mpumalanga ontdek is. Daar is beslag gelê op toerusting ter waarde van twee-miljoen-rand asook dwelms wat in 35 emmers versteek was ter waarde van 26-miljoen-rand. Dit volg ná die arrestasie […]
# President Cyril Ramaphosa sê vroue-regters speel ‘n sleutelrol in die ontwikkeling van ‘n regverdige en gelyke regstelsel. By die Kaapstadse konferensie van die Internasionale Vereniging van Vroueregters het hy gesê dat vroue op die regbank help om die hofkultuur te verander, veral in sake van geslagsgeweld en vrouemoord. Ramaphosa het die vordering verwelkom dat […]
# Forensiese ondersoeke na die intuimeling van ‘n gebou in George in Mei verlede jaar, het nie-nakoming in die registrasieproses aan die lig gebring. Die tragedie het 34 lewens geëis. Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het die bevindings bekend gemaak. Sy sê daar was beduidende nie-nakoming van die Registrasiekantoor van die Nasionale Huisbouersreguleringsraad […]