# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, sê volgehoue wanfunksie in plaaslike regerings, belemmer ekonomiese groei in Suid-Afrika. Maluleke het tydens ‘n oorsig van die Witskrif oor Plaaslike Regering van 1998 munisipaliteite aangespoor om oudituitkomste ernstig op te neem, en koppel swak finansiële bestuur aan diensleweringsmislukkings. Maluleke waarsku nie-nakoming en onbetroubare prestasieverslae ondermyn openbare vertroue en belegging. […]
# Sokker: Orlando Pirates het die Marokkaan, Abdeslam Ouaddou, as sy nuwe hoofafrigter vir die komende seisoen aangestel. Hy neem oor by José Riveiro, wat na drie suksesvolle jare, by Al Ahly aangesluit het. Dit word verwag dat Ouaddou, wat 68 internasionale wedstryde vir Marokko gespeel het en ‘n sterk Europese agtergrond het, die Buccaneers […]
# Die Hooggeregshof in Polokwane het Malesela Mangena, Velly Segwale en Lesiba Segwale tot lewenslange tronkstraf gevonnis ná ‘n gewelddadige plaasroof in 2022 waarin Nicolaas Janse van Rensburg dood is. Hulle is ook tot 42-jaar tronkstraf gevonnis vir verwante oortredings en is ongeskik verklaar om vuurwapens te besit. Mashudu Malabi-Dzhangi van die Nasionale Vervolgingsgesag sê […]
# Business Leadership SA verwelkom die vooruitgang dat alle Finansiële Aksietaakmag vereistes om teen Oktober van die gryslys af te beweeg. Die organisasie sê dit sal die las op internasionale transaksies verlig en beleggersvertroue herbou. In haar weeklikse nuusbrief se hoof uitvoerende beampte, Busisiwe Mavuso, die Nasionale Tesourie geprys dat hy die skade wat deur […]
# Rugby: Die Wallabies sal nie te veel lees in die Britse en Ierse Leeus se nederlaag teen Argentinië in hul opwarmingswedstryd vir hulle toer na Australië nie. Die Pumas het 28-24 gewen in Dublin. Die Wallabie-heelagter Tom Wright sê dit was ‘n baie opwindende kragmeting met heelwat hardloop-rugby, maar baie van die Leeus se […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, vra gesamentlike pogings om Suid-Afrika se sukkelende plaaslike regerings te hervorm. Hlabisa het tydens die hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering in Midrand gepraat en die behoefte aan inklusiewe, pasgemaakte hervormings beklemtoon om diensleweringsmislukkings en swak finansiële bestuur aan te pak. Hy […]