# Die MK-party eis die onmiddellike opskorting van die regulasies wat deur die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, ingevolge die Wet op Staatsinligtingstegnologie-agentskappe uitgevaardig is. Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela sê die party sien dit as ‘n bloudruk wat ontwerp is om staatskapasiteit af te breek, transformerende verkrygingsraamwerke te omseil en agterdeurtransaksies met buitelandse […]
# Sewentien mense is beseer, waarvan vier in ‘n kritieke toestand, ná ‘n mesaanval by Hamburg se Sentrale Stasie. Die polisie het na ‘n groot soektog ‘n 39-jarige Duitse vrou gearresteer wat waarskynlik alleen opgetree het. Die Polisie het aan CNN gesê hulle vermoed nie enige politieke motivering nie maar kyk na die moontlikheid dat […]
# Tennis: Lloyd Harris van Suid-Afrika het vir die hooftrekking van die Franse Ope gekwalifiseer na hy die veteraan Marin Cilic van Kroasië in sy laaste kwalifiserende wedstryd geklop het. Cilic het die Amerikaanse Ope in 2014 gewen en was die wêreld nommer-drie. Harris het die afgelope tyd met beserings gesukkel wat hom van 31 […]
# Die EFF verwerp die beleid wat die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnolgie, Solly Malatsi, in die Staatskoerant afgekondig het. Die party sê dit verskaf ‘n agterdeur vir buitelandse maatskappye soos Elon Musk se Starlink om Suid-Afrika se swart bemagtigingswetgewing te omseil onder die dekmantel van die Ekwiteit-Ekwivalente Beleggingsprogram. Thembi Msani van die EFF […]
# ‘n Regter het ‘n tydelike verbod uitgereik wat die Trump-administrasie se plan blokkeer om Harvard Universiteit te keer om buitelandse studente in te skryf. Die uitspraak is die jongste in ‘n dispuut tussen die Withuis en een van Amerika se mees gesogte instellings. Die bevel keer ‘n poging deur die Departement van Binnelandse Veiligheid […]
# Tennis: Novak Djokovic is op die punt om sy 100ste toervlaktitel in te palm na hy Cameron Norrie gister met 6-4, 6-7 6-1 in die halfeindstryd van die Genève Ope geklop het. ‘n Oorwinning in vandag se eindstryd teen die sesde gekeurde Pool, Hubert Hurkacz, is die perfekte voorbereiding vir die Franse Ope wat […]
# Die Suider-Afrikaanse Toerismedienstevereniging het hoë tevredenheid onder besoekers en die volle herstel van Amerikaanse reise na Suid-Afrika rapporteer, met 372-duisend-362 aankomste in 2024, wat ooreenstem met vlakke voor die pandemie. Die uitvoerende hoof David Frost sê alhoewel uitdagings soos misdaad bestaan, word toeriste se veiligheid geprioritiseer. Te midde vansterk openbare-privaat veiligheidspogings, doen Frost a […]