# Die Standard Bank-groep het ‘n ooreenkoms onderteken om te belê in OPay, ‘n platform vir digitale finansiële dienste, hoofsaaklik in Nigerië en ander markte. OPay het ‘n registrasieverklaring ingedien aan die Amerikaanse Kommissie vir Sekuriteite en Beurse om aansoek te doen om sy Amerikaanse depositobewyse op die New Yorkse Aandelebeurs te noteer. Die uitvoerende […]
# Drie vermoedelike transitorowers is in ‘n skietgeveg met die polisie in Johannesburg dood en drie burgerlikes beseer. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê beamptes het op misdaadintelligensie gereageer oor verdagtes wat na bewering ‘n rooftog in Roodepoort beplan. ‘n Wit Mercedes-Benz is in Kliprivierweg opgemerk. Beamptes het die voertuig probeer voorkeer toe die verdagtes na bewering […]
# Altesaam 268 Graad 12 kandidate van die Departement van Korrektiewe Dienste is gereed om met hul 2026 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen te begin. Die eksamen begin Dinsdag en duur tot 26 November. Die matrieks is by 18 korrektiewe diensteskole regoor die land ingeskryf. Die Kommissaris van Korrektiewe Dienste, Samuel Thobakgale, het hul sterkte toegewens terwyl […]
# Die Rus Daniil Medvedev het die Duitser Jan-Lennard Struff geklop in sy eerste wedstryd sedert hy gediskwalifiseer is in die Chinese Ope. Die vyfde gekeurde Medvedev het teruggeveg om Struff vandag in die tweede ronde van die Sjanghai Meesterstoernooi met 4-6, 6-4 en 6-3 te verslaan en het 21 kishoue aangeteken. Medvedev is Maandag […]
# Die premier van KwaZulu-Natal, Thami Ntuli, vra weermagondersteuning te midde van voortdurende anti-immigrasiebetogings en geweld in Durban. Die onrus het versprei na gebiede soos Umlazi en Merebank, waar voertuie en geboue aan die brand gesteek en ondernemings geplunder is. Die betogings volg op spanning oor die verwerking van asielaansoeke. Die Departement van Binnelandse Sake […]
# Die Franse polisie is toenemend onder skoot oor hul optrede tydens studente-betogings ná ‘n reeks ernstige beserings waarby onder andere tieners betrokke was. Reuters berig 24 sake wat met polisie-optrede verband hou, word ondersoek. ‘n Seun van 14 het ernstige gesigsbeserings opgedoen nadat ‘n traangas-handgranaat hom getref het en ‘n 15-jarige het sy hand […]
# President Cyril Ramaphosa is spyt oor die geweld tydens betogings in Durban en Soweto oor ongedokumenteerde immigrasie en die verwerking van asielaansoeke. Tien voertuie is Donderdag in Soweto en 14 in Durban aan die brand gesteek tydens betogings wat gevolg het op ‘n uitspraak deur die Konstitusionele Hof in Julie, in ‘n saak wat […]
# Rugby: Nieu-Seeland het die Bledisloe-beker behou nadat hulle Australië met 50-19 op Eden Park in Auckland geklop het. Die All Blacks was teen rustyd met 17-14 voor, maar het in die tweede helfte nog meer momentum opgebou en nog vyf drieë gedruk vir ‘n oortuigende oorwinning. Die All Blacks is nou reeds vir 54 […]