# ‘n Regter het ‘n tydelike verbod uitgereik wat die Trump-administrasie se plan blokkeer om Harvard Universiteit te keer om buitelandse studente in te skryf. Die uitspraak is die jongste in ‘n dispuut tussen die Withuis en een van Amerika se mees gesogte instellings. Die bevel keer ‘n poging deur die Departement van Binnelandse Veiligheid […]
# Tennis: Novak Djokovic is op die punt om sy 100ste toervlaktitel in te palm na hy Cameron Norrie gister met 6-4, 6-7 6-1 in die halfeindstryd van die Genève Ope geklop het. ‘n Oorwinning in vandag se eindstryd teen die sesde gekeurde Pool, Hubert Hurkacz, is die perfekte voorbereiding vir die Franse Ope wat […]
# Die Suider-Afrikaanse Toerismedienstevereniging het hoë tevredenheid onder besoekers en die volle herstel van Amerikaanse reise na Suid-Afrika rapporteer, met 372-duisend-362 aankomste in 2024, wat ooreenstem met vlakke voor die pandemie. Die uitvoerende hoof David Frost sê alhoewel uitdagings soos misdaad bestaan, word toeriste se veiligheid geprioritiseer. Te midde vansterk openbare-privaat veiligheidspogings, doen Frost a […]
# COSATU het by miljoene regoor die vasteland aangesluit om Afrikadag 2025 te herdenk, Afrika se bevrydingstryd te vereer en solidariteit met onderdrukte nasies te bevestig. Woordvoerder Zanele Sabela het steun vir Eswatini, Zimbabwe, Kameroen, Soedan en die Demokratiese Republiek die Kongo beklemtoon. Sabela het koloniale ongeregtighede in Palestina en Wes-Sahara veroordeel. Sy doen ‘n […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die jongste misdaadstatistieke toon wel ‘n effense verbetering, maar Suid-Afrika is steeds in die greep van ‘n ernstige misdaadkrisis. Die party is bly oor die daling van 12,4-persent in moorde en die afname van 15-persent in motorkapings tussen Januarie en Maart. Wouter Wessels van die VF Plus het vordering onder […]
# ‘n Vrou wat na bewering voorgegee het dat sy ‘n pasiënt was om twee pasgebore babas uit die Dora Nginza-hospitaal in die Oos-Kaap te ontvoer, is Vrydag weer terug in die New Brighton-landdroshof. Sinovuyo Rabula het na bewering gemaak of sy buikpyn het om toegang tot die kraamsaal te kry voordat sy Dinsdag met […]
# Rugby: Die Poemas is die gashere vir Griekwas in die eindstryd van die 2025 SA Beker vanmiddag in Nelspruit. Dieselfde twee spanne het verlede jaar swaarde gekruis met die Griekwas wat 46-24 gewen het om die eerste titel van die kompetisie te wen. Dit is die vyfde eindronde in agt jaar waarin die twee […]
# Tennis: Die wêreld se twee voorste manspelers, Jannik Sinner van Italië en die Spanjaard Carlos Alcaraz, begin môre met hulle Franse Ope-veldtogte in Parys. Sinner speel in die eerste ronde teen die plaaslike speler Arthur Rinderknech en Alcaraz, die verdedigende kampioen, teen die gewese wêreld-nommer-vier, die 35-jarige Kei Nishikori van Japan. Verlede jaar se […]
# Die voormalige voorsitter van die Afrika-Unie, Nkosazana Dlamini-Zuma, het Afrikane versoek om hul verhaal te herwin en die vasteland se ontwikkeling aan te vuur. Sy het voor die Moeder-Afrika-dialoog op Afrikadag in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika beklemtoon hoe belangrik dit is dat Afrikane hul eie stories vertel om eenheid en vooruitgang te bevorder. […]