# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê hy sal nie bedank nie aangesien hy die rol aanvaar het om die volk te dien en nie vir persoonlike gewin nie. Hy kry die wind van voor nadat ou rassistiese twiets weer opgeduik het, maar McKenzie ontken die bewerings en sê dat die […]
# Die adjunkkommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Johnstone Makhubu, het tydens die 12de Suid-Afrikaanse Belasting-instituut-konferensie in Boksburg, Gauteng, omvattende planne uiteengesit om BTW-stelsels, doeanewaarderings en saakbestuur te moderniseer. Makhubu vra onmiddellike betalingstelsels, e-verslaggewing en entiteitsgebaseerde nakoming om doeltreffendheid te verhoog en onwettige handel te bekamp. Hy bepleit ‘nomvattende benadering deur die regering en sê hierdie […]
# Die adjunkkommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Johnstone Makhubu, het bekendgemaak dat belastingbetalers die fiskus meer as 500-mijard-rand skuld. Hy het op die Suid-Afrikaanse Instituut van Belasting se konferensie in Boksburg die noodsaaklikheid beklemtoon om die mobilisering van binnelandse hulpbronne te verskerp en digitalisering en kunsmatige intelligensie aan te gryp om aan die groeiende inkomstevraag […]
# Die DA het ‘n sespuntplan bekendgestel om die sukkelende ekonomie te laat herleef, werk te skep en beleggings te lok. Party-leier John Steenhuisen het op ‘n nuuskonferensie gesê dit teiken belangrike hindernisse tot groei, onder meer die herroeping van swart ekonomiese bemagtiging, die Wet op Gelyke Indiensneming en die Onteieningswet. Hy sê dit fokus […]
# Rugby: Die Australiese Vroue se Wêreldbekerveldtog is ‘n ernstige knou toegedien met die ontrekking van hulle sewes-ster, Charlotte Caslick, as gevolg van ‘n enkelbesering. Die Olimpiese gouemedaljewenner en sewes-Wêreldbekerwenner het onlangs na die 15-speler-formaat oorgeslaan en is verlede week in die groep ingesluit ondanks ‘n operasie ‘n maand gelede. Sy het gehoop om betyds […]
# Rugby: Springbokkaptein Siya Kolisi sal die nommer agt-trui dra in Saterdag se Rugbykampioenskaps-openingswedstryd teen die Wallabies op Ellispark in Johannesburg. Dit is die eerste keer wat hy die span sal aanvoer van die agterkant van die skrum. Aphelele Fassi begin op heelagter, André Esterhuizen is binnesenter en Manie Libbok losskakel. Eben Etzebeth en Lood […]