# Rugby: Daar is heelwat veranderings aan Suid-Afrika se onder-18 spanne vir vandag se tweederonde-wedstryde in die Internasionale Reeks by Boland Landbou naby Wellington in die Wes-Kaap. Die SA onder-18-A-span speel teen Georgië, gevolg deur die SA onder-18-span teen Ierland, terwyl Engeland en Frankryk die dag se spel afsluit. Die afrigter van SA onder-18, Lwazi […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie in die Wes-Kaap waarsku dat om die onderwysersgetalle vir die volgende jaar dieselfde te hou sal die druk op skole verhoog en met meer as 35-duisend onderwysers en groot klasse leerders, sal skole verhoogde druk op hulle begrotings en hulpmiddels ervaar. Die provinsiale sekretaris van SADOU, Sibongile Kwazi, sê die […]
# Tientalle soldate in Mali is in hegtenis geneem en word beskuldig van ‘n plan om die land se militêre leiers omver te werp. Dit weerspieël toenemende spanning in die militêre regering, met berigte dat ‘n jihadistiese opstand in die noorde veld wen. Mali veg sedert 2012 teen ‘n Islamitiese opstand, maar ten spyte van […]
# Die Department van Gesondheid sê hy het uitgereik na die leierskap van Operasie Dudula om ‘n langdurige oplossing te vind en toegang tot noodsaaklike gesondheidsdienste in Gauteng te herstel. Drie vroue wat met die groep verbind word, is gearresteer is omdat hulle pasiënte gekeer het om by die Lillian Ngoyi-kliniek in Diepkloof, Soweto, in […]
# RISE Mzansi het sy kommer uitgespreek na verslae van die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, wat bevestig dat die polisie se Verbeterde Vuurwapenregisterstelsel, slegs vuurwapens se tipe aanteken en nie spesifieke make soos AK-47s nie. Makashule Gana van RISE Mzansi, sê hierdie leemte beperk misdaad-analise en opsporing. Hy beklemtoon dat met na raming […]
# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, verwelkom ‘n ondersoek na beweerde rassistiese opmerkings teenoor swart Suid-Afrikaners. Die EFF, ActionSA, en ander partye het die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie en die parlement se Etiese Komitee aangemoedig om op te tree. McKenzie sê hy sal met die ondersoek saamwerk en dring aan dat hy nie […]
# Palestyne bring hulde aan die vyf Al Jazeera-joernaliste wat gisteraand in ‘n Israeliese aanval dood is en hul begrafnis vandag het skares gelok in Gaza-stad. Reuters berig intussen medici by die Al Shifa-hospitaal sê ‘n sesde joernalis is ook in die aanval dood. Die Buitelandse Persvereniging het Israel versoek om aanvalle op joernaliste te […]