# Die DA in Gauteng is bekommerd oor die honderde polisievoertuie wat stukkend is en dus misdaadvoorkoming en polisiesigbaarheid belemmer. Die DA-lid, Crezane Bosch, het onthul 710 uit die vyf-duisend-630 voertuie is gebreek, met stasies soos Ivorypark en Sentraal Pretoria wat die ergste geraak word. Sy het die premier, Panyaza Lesufi, versoek om vinnig in […]
# ‘n Hospitaal in die suide van Israel en twee dorpe naby Tel Aviv is vanoggend deur ‘n groot aantal Iranse missiele getref. Reddingswerkers berig minstens 47 mense is in die jongste aanvalle beseer. Die eerste minister van Israel, Benjamin Netanyahu, waarsku dat Iran “‘n duur prys sal betaal” ná die aanval op die Soroka-hospitaal […]
# Regerings regoor die wêreld is besig om duisende van hul burgers wat vasgekeer is in die vinnig verslegtende konflik tussen Israel en Iran, met busse, per vliegtuig en in sommige gevalle selfs per voet, te ontruim. Buitelanders probeer reeds sedert verlede week om albei lande inderhaas te verlaat nadat Israel Vrydag bomaanvalle teen Iran […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê gapings in die handhawing van die Wet op die Befondsing van Politieke Partye ondermyn steeds die demokratiese stelsel. Hy het op die Verkiesingskommissie se simposium oor politieke befondsing in Durban gesê die huidige stelsel dwing partye om te veel op skenkers staat te maak, wat die deur […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel vlak-twee waarskuwing uitgereik vir ontstuimige see in die Wes-Kaap. Deinings kan tot Saterdagoggend gevaarlike hoogtes bereik vanaf Saldanhabaai aan die Weskus tot by Plettenbergbaai aan die Suidkus. Inwoners word aangemoedig om see-bedrywighede te vermy weens die gevaar dat kleiner vaartuie kan omslaan, kuslyn-ontwrigting en vernietiging van strande. Die […]
# Die Suid-Afrikaanse lugredery Airlink brei sy vloot uit met tien nuwe-geslag Embraer E195-E2-passasiersvliegtuie, wat hy by die Amerikaanse maatskappy Azorra sal huur. Aflewerings sal later vanjaar begin en tot 2027 duur. Die nuwe vliegtuie bied tot 29-persent besparing op brandstof en minder koolstofuitstralings, wat doeltreffendheid en vermoë verhoog. Die vliegtuie kan 124 tot 136 […]
# Die African Farmers Association of South Africa in die Vrystaat is bekommerd oor swart boere se uitdagings om toegang tot grond te verkry. Die verklaring volg ná ‘n grondgeskil in Hoopstad, waar ‘n opkomende swart boer nie by staatsgrond wat die Departement van Water en Sanitasie bestuur word, ingesluit is nie. Realeboha Mokhethi van […]