# Ouers en voogde in die Wes-Kaap het net ʼn paar dae oor om aansoek te doen vir skool-oorplasings. Die proses het net betrekking op leerders in graad 2 tot 7 en graad 9 tot 12 wat reeds by ʼn skool ingeskryf is, maar na ʼn ander skool oorgeplaas moet word. Die DA-woordvoerder vir Onderwys […]
# In Vrouemaand plaas die Stad Kaapstad die kollig op die sigbare bydrae van sakeondernemings in vroue-besit in die plaaslike ekonomie. Een so ‘n onderneming is ABC Clothing in Maitland wat plaaslike naaldwerkers en kleremakers bemagtig. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Vroue in Besigheid het meer as twee-duisend vroue-entrepreneurs die afgelope 25 […]
# Die Stad Tshwane se Sake-eenheid vir Energie en Elektrisiteit gaan vandag dele van die Waltloo-substasie afskakel. Die doel is om dié noodsaaklike fasiliteit in stand te hou en te oudit. Lindela Mashigo sê gebiede wat elektrisiteit van die Waltloo-substasie kry en geraak word, sluit in Leeuwfontein-landgoed, Nellmapius en Riverside Estate. Hy sê inwoners word aangeraai […]
# AfriForum het ‘n interne appèl by die Gautengse Departement van Vervoer ingedien. Dit volg nadat die burgerregte-organisasie se aansoek om inligting oor die voorgestelde nuwe nommerplate vir die provinsie te bekom, geïgnoreer is. Die nuwe hoë-tegnologie-nommerplate is toegerus met teen-bedrog- en peutermaatreëls. Louis Boshoff van AfriForum sê premier Panyaza Lesufi wil sowat sewe miljoen […]
# Die Stad Tshwane sê hy staan verenig in sy verbintenis tot ʼn veilige, wetsgehoorsame en goed bestuurde metro. In ʼn gesamentlike operasie in Winterveld het beamptes 12 verdagtes gearresteer, waarvan nege onwettig in die land is. In dieselfde tydperk is 62 Aarto-verkeersboetes in Hammanskraal uitgereik. Beamptes op patrollie het ook twee voertuie onderskep wat […]
# Die Hertog en Hertogin van Sussex het hul vennootskap met Netflix verleng. Prins Harry en Meghan Markle het in 2020 ‘n ooreenkoms met die aanlyn vermaakdiens deur hul produksiemaatskappy, Archewell, gesluit. Die paartjie het sedertdien saamgewerk aan projekte soos Polo, Harry and Meghan, Heart of Invictus en Live to Lead. Meghan Markle het onlangs […]
# Twee studente van die Walter Sisulu-universiteit, het 25-duisend-rand ontvang na hulle as een van die top 15 finaliste in die MTN ENACTUS-digitale innoveringsuitdaging gekwalifiseer het. ‘n IT-gegradueerde, Philasande Mathafeni, en sy sakevennoot, ‘n derdejaar-student in Menslike Hulpbronbestuur, Thulisiwe Matyobeni, het ‘n billike handel netwerkmarkplatform geskep. Die selfoontoepassing help kleinboere om toegang te kry tot […]