# Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê president Cyril Ramaphosa gebruik die G7-leiersberaad in Kanada om wêreldwye samewerking rakende belangrike kwessies te versterk. Dit sluit in klimaatsverandering, veldbrandbestuur, die herstel van vrede en energie-oorgang. Magwenya voeg by Ramaphosa sal ook druk uitoefen vir wêreldwye samewerking oor kritieke minerale en konflikoplossing, en sal hande […]
# Noordwes se Departement Landbou het ‘n uitbreking van bek-en-klouseer bevestig in die JB Marks- en die Madibeng munisipaliteit in die Dr Kenneth Kaunda-distrik. Toetse het serotipe 2- en serotipe 3-stamme bevestig in besmette diere wat nou op plase onder kwarantyn is. Aangrensende plase, insluitend dié wat aan Gauteng grens, is as ‘n voorsorgmaatreël ook […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê die eerste groep soldate wat teruggekeer het van die Demokratiese Republiek die Kongo se demobilisering is voltooi. Hulle terugkeer volg op ‘n wapenstilstand tussen M23-rebelle en DRK-magte. ‘n Derde groep van 248 het gister op die Bram Fischer-lughawe in Bloemfontein geland en sal by die Militêre Basis Tempe in […]
# Die Stad Tshwane het meer as 4,3-miljard-rand in skuld afgeskryf met sy aansporings- en skuldverligtingsprogram. Die Stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê meer as 2,4-miljard-rand van bykans 85-duisend behoeftiges en huishoudings met kinders aan die hoof, is afgeskryf. Nog 1,8-miljard-rand is geskrap vanaf ongebruikte rekeninge. Mashigo sê die stad het tydens die proses 81-miljoen-rand […]
# ActionSA sê dringende hervormings word benodig om die mislukkings van die regering van nasionale eenheid na sy eerste jaar uit die weg te ruim. Die party het die regering ‘n druipsyfer gegee met die hersiening van sy vertoning in sy eerste jaar, en verwys na oormatige besteding, swak aanspreeklikheid en etiese mislukkings. Athol Trollip […]
# Die kripto-maatskappy Luno Africa sê digitale bateriglyne in Suid-Afrika kan ten minste 540-miljoen-rand in bykomende belastinginkomste genereer, indien dit bygewerk word. Luno Africa se hoofbestuurder Marius Reitz sê dit word bereken op slegs een-persent van die institusionele fondse wat in kripto-elektroniese fondsoordragte belê is. Reitz bepleit regulatoriese duidelikheid wat kripto-geldeenhede as bates binne die […]
# Die DA sê Liam Jacobs is nie meer ‘n lid nie, nadat hy in beeldmateriaal van die Patriotic Alliance verskyn het, wat die onmiddelike beëindiging van sy lidmaatskap beteken. Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, het die speaker van die Nasionale Vergadering in kennis gestel van sy verwydering uit die […]