# Rugby: Wêreldrugby het ‘n gevorderde hoë-tegnologie-mondskerm aangekondig wat gebruik gaan word op die Vroue-Wêreldbekertoernooi wat volgende week in Engeland begin. Die slim-mondskerms sal verlig en rooi vertoon wanneer die gebruiker ‘n harde stamp teen die kop kry, met die mediese span wat ‘n boodskap ontvang. Die skeidsregter sal dan ‘n boodskap kry om spel […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, sê die regering sal die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente stabiliseer en binne drie maande ‘n nuwe volhoubare studentebefondsingsmodel ingebruik neem. Manamela het op ‘n nuuskonferensie gesê dit is daarop gemik om betroubare finansiële ondersteuning vir studente te verseker en toegang tot naskoolse onderwys te […]
# ActionSA is bekommerd oor die stygende werkloosheidsyfer, met nog 140-duisend mense wat hul werk verloor het tussen April en Junie. Volgends die nuutste kwartaallikse arbeidsmag-opname het die amptelike werkloosheidsyfer tot 33,2-persent gestyg, wat beteken dat een uit drie werksoekers nie werk kry nie. Alan Beesley van ActionSA skryf dit toe aan binnegevegte binne die […]
# Nuwe navorsing deur Stellenbosch Universiteit toon ‘n sterk verband tussen alkoholgebruik en huishoudelike brande in Kaapstad. Gedurende Suid-Afrika se eerste Covid-19 verbod op alkohol in April 2020, het huishoudelike brande met 32-persent afgeneem, en in informele nedersettings ‘n vermindering van 28-persent getoon. Die studie wys daarop dat alkohol mense se oordeel beïnvloed en veral […]
# Mynbouproduksie in Suid-Afrika het in Junie met twee-persent gestyg in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, hoofsaaklik te danke aan toenames in platinumgroep-metale, steenkool en chroomerts. Mineraalverkope het egter in Junie jaar-op-jaar met 14-persent in gedaal, hoofsaaklik weens dalings in goud-, mangaan- en steenkoolverkope. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke Suid-Afrika sê verkope in platinumgroep-metale het […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Buti Manamela, het belowe om oorsig oor die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid te versterk om die gehalte van die opleiding te verbeter en die lewering van meetbare resultate te bevorder. Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa die vorige minister, Nobuhle Nkabane, uit die pos verwyder het na […]
# Rugby: Red Bull het sy sportbelange uitgebrei en die eerste keer in rugby-unie belê met die oorname van die sukkelende topvlak-Engelse klub, Newcastle. Die energiedrankie-maatskappy, wat in Oostenryk gebaseer is, het reeds noemenswaardige belange in sokker, motorsport en wintersport. Die klub sal nou as Newcastle Red Bulls bekend staan. Die uitvoerende hoof van korporatiewe […]