# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het ʼn klag teen die Mogale City-munisipaliteit by die Menseregtekommissie ingedien. Dit is omdat hy versuim om te keer dat rioolwater in ʼn stormwaterdrein stort. Amy Steyn van die VF Plus sê sedert November verlede jaar vloei riool uit ʼn mangat op die hoek van Naudé- en Schoemanstraat in […]
# Die Burgemeesterskomitee het die aanstelling van Kaapstad Toerisme as die metro se amptelike Bestemmingsbemarker vir nóg drie jaar aanbeveel. Die toerismesektor het in 2023 na raming 27,3-miljard rand tot Kaapstad se ekonomie bygedra, terwyl dit aan ongeveer 91-duisend mense regstreeks werk verskaf. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die rol van die […]
# Die vakbondfederasie, Saftu, sê die begroting bevat wel ʼn geringe styging van 0,8-persent in rentevrye staatsbesteding, maar dit keer nie die streng besnoeiings van die afgelope dekade om nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het gister die nasionale begroting in die Parlement voorgelê. Saftu-woordvoerder, Newton Masuku, sê uitgawepatrone van 2008 tot 2025 toon […]
# Die Britse regering vra ʼn ondersoek nadat die Israelse weermag waarskuwingskote afgevuur toe diplomate Jenin in die Wesoewer besoek het. Die afvaardiging het bestaan uit ambassadeurs en diplomate van 31 lande, insluitend Italië, Kanada, Egipte, Jordanië, Brittanje, China en Rusland. Die IDF sê hulle het waarskuwingskote gevuur nadat die diplomate tydens ʼn besoek afgewyk […]
# Cosatu sê al verwelkom hy die belangrike progressiewe toewysings in die nasionale begroting, bly daar kommer dat dit nie die nodige stimulerende uitwerking sal hê wat die ekonomie dringend nodig het nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het gister ‘n minder omstrede begroting gelewer. ‘n Woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê hulle waardeer […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het die onduidelikheid uitgeklaar oor die toelaestruktuur vir troepe wat op buitelandse sendings ontplooi is. Dit volg op berigte dat die weermagsoldate wat as deel van die sending van Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi is, na bewering slegs 34-duisend rand per maand ontvang het. Dít ten […]
# Die Departement van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het die noodlottige skietery van ‘n 25-jarige vrou by die Blue Downs-landdroshof in Kaapstad vroeër die week veroordeel. Dit volg nadat ‘n man verlede maand in die Wynberg-landdroshof doodgeskiet is. Die departement se woordvoerder, Kgalalelo Masibi, sê die voorval hou nie met ‘n hofsaak verband nie en […]