# Die Stad Tshwane verwelkom die aanvang van die openbare deelnameproses oor die voorgestelde verhuring van die HB Philips-gebou in Pretoria. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die HB Philips-gebou sal die Julie 2025-eiendomsberaad anker waar meer as 30 waardevolle munisipale bates geadverteer sal word vir verhuring of herontwikkeling. Sy sê […]
# Die Stad Kaapstad het sedert Julie 2023 meer as ʼn duisend rioolverstoppings in voorstede soos Kampsbaai en Seepunt hanteer wat hoofsaaklik deur handlappies (wet wipes) veroorsaak word. In 2024/2025 is reeds 487 voorvalle aangemeld. Beamptes waarsku inwoners om slegs menslike afval en toiletpapier weg te spoel omdat voorwerpe soos handlappies, babadoeke en sanitêre doekies […]
# Tropiese woude het verlede jaar teen ‘n rekordspoed verlore gegaan, hoofsaaklik weens bosbrande wat boerdery as grootste bedreiging verbygesteek het. Die Amasone waar dit baie droog was, het groot verliese gehad en 3,1-miljard ton koolstofdioksied is vrygestel. Terwyl Brasilië sukkel, toon Indonesië vordering met streng wetgewing teen brande. Kenners waarsku oor ʼn gevaarlike klimaatskringloop. […]
# Die DA in Tshwane eis dat die aansoekstelsel vir ongestruktureerde aanvullende diensdata vir aansoekers van die Uitgebreide Openbare Werke-program heringestel moet word. Die stelsel moes oplossings bied vir ernstige probleme met die insameling van data met die hand. Thabisile Vilakazi van die DA sê dit sluit in vertragings in data-insameling as gevolg van beperkte […]
# Die Stad Kaapstad verwelkom die lewenslange vonnisse wat die Wes-Kaapse Hooggeregshof opgelê het aan vier mense wat skuldig bevind is aan die moord op die wetstoepassers, Simtembile Nyangiwe en Jan Nieuwenhuys. Die beamptes is in September 2019 doodgeskiet toe hulle werkers vergesel het wat opknappingswerk in die Samora Machel-plakkerskamp gedoen het. Die burgemeesterskomiteelid vir […]
# Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het gewaarsku dat die verlies aan bioverskeidenheid ‘n wêreldwye krisis is wat geen land kan ignoreer nie. Vandag is Internasionale Biologiese Verskeidenheidsdag met die tema Harmonie met die natuur en volhoubare ontwikkeling. ‘n Miljoen spesies staan gevaar om uitgewis te word terwyl menslike bedrywighede 75-persent van […]