# AfriForum Jeug kritiseer die Noordwes-Universiteit nadat ‘n vergadering oor die sing van die omstrede ‘Kill the Boer’-dreunsang op die kampus, uitgestel is. Yvonne Gerber van die groep sê die vergadering is nou vir ‘n tweede keer uitgestel terwyl die universiteit versuim het om die lied in die openbaar te veroordeel. Gerber beklemtoon dat studente […]
# Suid-Afrika is een van sewe ontwikkelende lande wat gekies is vir ‘n 17-miljard-rand program van die Wêreldbank om industriële kweekhuisgasvrystellings te verminder. Die inisiatief deur die Klimaatsbeleggingsfonds sluit Brasilië, Egipte, Mexiko, Namibië, Turkye en Oesbekistan in. Die lande is gekies vir hulle sterk privaat sektor-deelname en gereedheid vir industriële ontkoling. Projekte moetfokus op groenwaterstof, […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, vra Suid-Afrikaners om teen volgende Vrydag kommentaar te lewer oor die Geïntegreerde Maatskaplike Fasiliteringsraamwerk. Die raamwerk is in die Staatskoerant gepubliseer en gemik op die vermindering van konstruksie-onderbrekings en die neutralisering van die konstruksiemafia deur gemeenskapsbetrokkenheid in infrastruktuurprojekte. Macpherson sê in ‘n verklaring ingeligte deelname […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag is gereed om die Appèlhof te nader om ‘n Hooggeregshof-beslissing te hersien, ná die verwerping van hul aansoek om te appelleer in die asbesdaksaak teen Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota. Hulle voer aan die Hooggeregshof in die Vrystaat het verkeerdelik beslis dat die vervolgingsgesag geen jurisdiksie het om […]
# Die stigter van Gift of the Givers, Imtiaz Sooliman werk saam met die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement om ‘n uitbreking van diarree in Butterworth te beheer. Sooliman is bekommerd omdat daar nie water en elektrisiteit in die area is nie. Hy sê die organisasie het watertenkers, warm etes, komberse en ‘n sterk kragopwekker gestuur na hospitale […]
# President Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners gevra om nie huise in vloedvatbare gebiede te bou nie. Ramaphosa het tydens ‘n besoek aan Mthatha in die Oos-Kaap, waar vloede minstens 78 lewens geëis het, gesê om in gevaarlike gebiede te bou, plaas gesinne in groter gevaar. Die president vra ook strenger maatreëls om gemeenskappe teen toekomstige […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se hoof van Gesamentlike Operasies, Siphiwe Sangweni, sê nege vlugte word beplan om soldate teen die einde van die maand uit die Demokratiese Republiek die Kongo terug te bring – mits daar nie verdere tegniese oponthoude is nie. Sangweni sê as groter vliegtuie gebruik word sal dit die aantal vlugte […]
# Soccer: Real Madrid het ‘n sesjaarkontrak met die tiener-spelmaker Franco Mastantuono van River Plate gesluit. Volgens die Spaanse media sal die 17-jarige aanvallende middelveldspeler Madrid 933-miljoen-rand kos, terwyl Argentynse berigte spekuleer dat die bedrag selfs 1,2-miljard-rand kan beloop. Mastantuono sal hierdie somer nog vir River Plate in die Klubwêreldbeker in Amerika speel voordat hy […]
# Die DA dring aan op dringende hervorming na onthullings oor die operasionele krisis in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Chris Hattingh van die DA sê vlootvoertuie lê in die dokke, Lugmagvliegtuie mag nie vlieg nie, en kusbewaking is op die rand van ineenstorting. Hattingh waarsku hierdie krisis is die gevolg van jare se verwaarlosing en […]