# Die plaaslike polisie glo dis onwaarskynlik dat daar oorlewendes is nadat ‘n vliegtuig van Air India naby Ahmedabad se lughawe op ‘n woongebied neergestort het. Die Boeing 787-8 Dreamliner was onderweg na die Gatwick-lughawe in Londen met 242 mense aan boord, insluitend 169 Indiërs, 53 Britte, sewe Portugese en ‘n Kanadees. Kanan Desai van […]
# Krieket: Suid-Afrika is vir net 138 uitgeboul ondanks ‘n terugvegpoging deur kaptein Temba Bavuma en David Bedingham op die tweede dag van die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap teen Australië op Lord’s in Londen. Die Proteas boul weer, met Australië wat ‘n eerstebeurt-voorsprong van 74 lopies het. Bedingham het 45 aangeteken voor hy een van […]
# Die kabinet ontken bewerings dat plaasaanvalle en -moorde rasgemotiveerd is. Hy sê die jongste misdaadstatistieke ondersteun nie die voorstelling dat wit boere geteiken word nie. Die kabinet herhaal amptelike misdaad-data klassifiseer nie slagoffers volgens ras nie. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het die publiek aangespoor om staat te maak op bevestigde data […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, waarsku die uitbreking van bek-en-klouseer sal verbruikers in die korttermyn raak. Hy het tydens die Rooivleis-abattoirvereniging se 31ste konferensie in Somerset-Wes in Kaapstad aan die media gesê 900-duisend dosisse entstof sal beskikbaar gestel word sodra dit vanaf Botswana se Entstof-instituut ontvang is. Die minister sê vleisvervoerbeperkings het ‘n […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die Bulle, Jake White, het een gedwonge verandering aan sy opdrafspan aangebring vir Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-eindstryd teen Leinster in Dublin. Cameron Hanekom is beseer tydens die halfeindstryd-oorwinning oor die Haaie en word vervang deur Marco van Staden. Nizaam Carr is op die bank en Marcell Coetzee skuif na agsteman. […]
# Die Ministerie van Buitelandse Sake van Indië het aansienlike lewensverlies in die Air India vliegtuigongeluk naby Ahmedabad bevestig. Die woordvoerder, Randhir Jaiswal, het die gebeurtenis as ‘n tragedie beskryf en bevestig daar was 242 persone, insluitende 11 kinders aan boord was. Daar was een-honderd-69 Indiese burgers, 53 Britte, sewe Portugese, en een Kanadees op […]
# Israel sê Hamas gebruik swaarkry as ‘n wapen in Gaza. Dit volg na beskuldigings deur ‘n Amerikaans- en Israelies-gesteunde liefdadigheidsorganisasie dat die Palestynse militante groep vyf van sy hulpwerkers in die gebied vermoor het. Die verspreiding van voedsel en basiese voorrade in die geblokkeerde en oorloggeteisterde Gazastrook raak al hoe meer gespanne en gevaarlik, […]