Die DA in Limpopo het kommer uitgespreek oor die die tweede kwartaal se werkloosheidsyfer wat tot bo 35-persent gestyg het, hoër as die nasionale syfer van 33,2-persent. Die uitgebreide koers, wat ontmoedigde werksoekers insluit, bly op 43,8-pesent. Jacques Smalle van die DA sê die party moedig die provinsiale regering aan om met sy plan te […]
# COPE ondersteun in beginsel ‘n Nasionale Dialoog om Suid-Afrika se uitdagings te bespreek en eenheid te bevorder, maar verwerp Vrydag se haastig beplande Nasionale Konvensie. Die waarnemende nasionale voorsitter, Pakes Dikgetsi, kritiseer die gebrek aan deursigtigheid met die keuring van afgevaardigdes, uitnodigings en die agenda self, en waarsku die geleentheid kan elite-belange bevoordeel, en […]
# Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het sy jaarverslag vrygestel met ‘n lys van kommerwekkende menseregte-kwessies wêreldwyd, wat ook verwys na die verswakkende omstandighede verlede jaar in Suid-Afrika. Die verslag noem die ondertekening van die Onteieningswet wat grondbesettings sonder vergoeding toelaat, polisiebrutaliteit, geweld teen Afrikaner-boere en die mishandeling van plaaswerkers. Daar is ook verwysings […]
# Europese leiers en die Oekraïense president, Volodimir Zelensky, gaan vandag aanlyn gesprekke met die Amerikaanse president, Donald Trump, voer. Hulle sal hom probeer oortuig om Kiëf se belange in ag te neem wanneer hy Vrydag in Alaska die oorlog met sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, bespreek. Zelensky sal na Berlyn reis om die videokonferensie […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, gaan ‘n strafregtelike klagte indien teen diegene wat gister se brand in die departement se gebou in Germiston, Gauteng, gestig het. Betogers het die brand na bewering met petrolbomme gestig. Dit het groot skade aan die dubbelverdieping-gebou aangerig en belangrike dienste, insluitend die uitreiking van identiteitsdokumente en […]
# Twee jong boere en vennote, Willem van der Merwe en Francois Du Toit, asook Tiaan Barkhuizen is as finaliste gekies vir die TLU SA se kompetisie vir Jong Boer van die Jaar. Die kompetisie word reeds die afgelope 24 jaar aangebied en vier jong landbouleiers. Van der Merwe en Du Toit van Chrissiesmeer, Mpumalanga […]
# Die ANC se parlementêre koukus sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se besluit om die BELA-wet se regulasies deur ʼn geleidelike proses bekend te maak, is verregaande. Die minister het verlede week die eerste twee regulasies onder dié wet vir openbare kommentaar uitgegee. Die regulasies hou verband met belangrike kwessies soos skooltoelating. […]