# Kaapstad se beginpunt vir sport op ‘n hoë vlak, Connect Academy, het die afgelope maand verskeie prestasies behaal. Vier van die akademie se spelers is in provinsiale Curriebekerspanne opgeneem. Die Connect-kettinggroep het ook geskiedenis gemaak deur saam met Edwin Doran Sports Tours die grootste skolesportgeleentheid tot dusver in die Moederstad aan te bied. Die […]
# Die Universiteit van Pretoria is eerste in Suid-Afrika en tweede in Afrika met navorsing oor kunsmatige intelligensie. Dis volgens die jongste ranglys vir instellings vir hoër onderwys wat deur EduRank uitgegee is. Die ontleding is gebaseer op meer as 61-duisend-200 akademiese artikels en 969-duisend aanhalings deur 24 Suid-Afrikaanse universiteite. Professor Sunil Maharaj van die […]
# Die National Shelter Movement of South Africa veroordeel die voortgesette praktyk van sommige polisiebeamptes wat toelaat of aanmoedig dat sake van geslagsgeweld en moord op vroue teruggetrek word. ‘n Verslag deur die Navorsingsraad vir Menslike Wetenskappe het bewys dat 33,1-persent van vroue van ouer as 18 fisieke geweld in hul leeftyd ondervind het. Die […]
# SANParke, in samewerking met die Trust vir Bedreigde Natuurlewe, het begin met ‘n nuwe navorsingsprojek oor leeus in die Kgalagadi-oorgrenspark in die Noord-Kaap wat tot in Botswana strek. JP Louw van SANParke sê oor die volgende paar maande sal spanne inligting insamel met kameras, voetspore, waarnemings en ander nie-indringende metodes. Hy sê leeus het […]
# Die Pretoriase Landdroshof het die borgtogvoorwaardes van die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, en nog ses lede van die eenheid gewysig om getuies in die voortgesette bedrog- en korrupsiesaak te beskerm. Die groep staan tereg op aanklagte wat verband hou met die vermeende onregmatige aanstelling van brigadier Dineo Mokwele in ʼn senior posisie sonder […]
# Green Connection en Natural Justice sê die stryd om te verseker dat Suid-Afrika na ‘n billike energie- en ekonomiese toekoms oorskakel, is steeds ‘n opdraande stryd. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof het vroeër die maand die regering se goedkeuring van TotalEnergies se blok-boorplanne aan die kus tussen Kaapstad en Kaap Agulhas omvergewerp. Shahil Singh van Green […]
# Die LUR vir Vervoer in Gauteng, Kedibone Diale-Tlabela, het die aanval op twee e-taxi’s buite die Maponya Winkelsentrum in Soweto veroordeel en die voorval as barbaars beskryf. Een persoon is dood en verskeie ander is gisteraand beseer. Vier aanvallers het ‘n e-taxi wat by die sentrum se ingang parkeer was, genader en begin skiet. […]