# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge het alle staatsdepartemente versoek om president Cyril Ramaphosa diplomatieke aangeleenthede met die VSA te laat lei. Die voorsitter Supra Mahumapelo het beklemtoon dat slegs gemagtigde amptenare ingewikkelde buitelandse betrekkinge moet bestuur, veral te midde van die 30-persent-tariefverhoging. Hy het ‘n beroep gedoen op spesiale gesant Mcebisi Jonas om […]
# AfriForum sê die Stad Johannesburg se besluit om sy omstrede CCTV-verordening te herroep, is ‘n groot oorwinning vir inwoners. Die verordening, wat in die Hooggeregshof in Johannesburg as ongrondwetlik betwis is, sou kameras in openbare en privaat ruimtes reguleer. Die organisasie het metro’s gewaarsku om gemeenskapsveiligheidsnetwerke te respekteer. Jacques Broodryk van AfriForum sê die […]
# Die Forum for South Africa versoek die regering om die storting van goedkoop Amerikaanse hoender- en varkprodukte in die plaaslike mark te stop. FOSA waarsku dat hierdie invoere plaaslike boere, fabrieke en werksgeleenthede bedreig en werkloosheid en armoede kan vererger. Tebogo Mashilompane van die forum dring daarop aan dat owerhede produkte wat gestort word […]
# Rugby: Die Haaie het hul vierde agtereenvolgende nederlaag in die Curriebeker-seisoen gely toe die Griekwas die Durbaniete met 26–17 in Kimberley geklop het. Die tuisspan het vier drieë teenoor die besoekers se twee gedruk en sodoende ‘n bonuspunt en hul derde oorwinning in die kompetisie verseker. Dissipline het die Haaie se ondergang beteken, met […]
# Die familie van die oorlede voormalige Zambiese president, Edgar Lungu, het hulle tot die Konstitusionele Hof gewend in ‘n dringende poging om teen die uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria te appelleer. Die hof het bevind dat die Zambiese regering geregtig is om Lungu se oorskot te repatrieer vir ‘n staatsbegrafnis. Lungu se weduwee, […]
# Die ANC het ontken dat daar spanning bestaan tussen president Cyril Ramaphosa en oudpresident Thabo Mbeki. Dit volg op die besluit van Mbeki en sy stigting om aan die tweedaagse nasionale konvensie te onttrek. Groepe soos die Thabo Mbeki-stigting en die Desmond en Leah Tutu-stigting het ‘n lang lys kwessies gestel vir hul onttrekking, […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge het alle staatsdepartemente versoek om president Cyril Ramaphosa toe te laat om diplomatieke sake met Amerika te lei. Die voorsitter, Supra Mahumapelo, het beklemtoon slegs gemagtigde amptenare moet ingewikkelde buitelandse betrekkinge bestuur, veral te midde van die Amerikaanse tariefverhoging van 30-persent. Hy vra dat die spesiale gesant, […]
# Die Forum for South Africa doen ‘n beroep op die regering om die storting van hoenders en varkvleisprodukte van Amerika na plaaslike markte te beeïndig. FOSA waarsku die invoere bedreig plaaslike boere, fabrieke en poste, en kan werkloosheid en armoede vererger. Tebogo Mashilompane van die Forum doen ‘n beroep op die owerhede om die […]
# AfriForum sê die Stad Johannesburg se besluit om sy omstrede kringtelevisie-verordening te herroep, is ‘n groot oorwinning vir inwoners. Die verordening, wat in die Hooggeregshof in Johannesburg as ongrondwetlik verklaar is, sou kameras in openbare en privaat ruimtes reguleer. Die organisasie het metro’s gewaarsku om gemeenskapsveiligheidsnetwerke te respekteer. Jacques Broodryk van AfriForum sê die […]