# Die GOOD Party sê Suid-Afrika kan nie daarop aanspraak maak dat hy inklusiewe stede bou en dan werkersklas inwoners uit hul huise dwing met onregverdige dienstariewe nie. Volgehoue druk het gelei tot die verlaging van vasgestelde tariewe vir water en elektrisiteit met 75,6-persent vir inwoners van DCI Maatskaplike Behuising in Goodwood, Kaapstad. Dit geld […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika ondersteun president Andry Rajoelina van Madagaskar na sy oorname as voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Die president het gister die 45ste SAOG-beraad in Antananarivo, Madagaskar, bygewoon. Die beraad het gefokus op die bespoediging van streeks-integrasie deur onder meer die versterking van nywerheidsvermoëns, modernisering van landbou en bevordering van inklusiewe […]
# Die Referendum-party veroordeel die Stad Kaapstad se voorgestelde tariefverhogings van agt-persent vir 2025/2026, en sê dit straf hardwerkende belastingbetalers wat reeds onder ʼn swak ekonomie gebuk gaan. Robert King van die party sê eiendomme van meer as 1,5-miljoen-rand se verhoging sal buite verhouding wees en dié bo drie-miljoen-rand kan dubbelsyfer-verhogings verwag. Hy sê die […]
# Die Parlementêre ad hoc komitee wat bewerings van die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, sal ondersoek, vergader vandag om voort te gaan met sy opdrag. Die ANC wil hê die komitee moet vasstel of die bewerings waar is en nie om hulle te ondersoek nie. Die DA het voorgestel al die dokumente en bewyse […]
# Die Vryheidsfront Plus het die Departement van Binnelandse Sake se uitbreiding van sy digitale bankvennootskappe verwelkom. Bykomende finansiële instellings sal nou help om identiteitsdokumente en paspoorte uit te reik. Sowat 840 takke van Capitec, FNB, Absa, Discovery en Standard Bank is by hierdie projek betrokke. ʼn VF Plus-woordvoerder, Philip van Staden, sê hierdie inisiatief […]
# Die Gautengse provinsiale wetgewer se portefeuljekomitee vir Gemeenskapsveiligheid gaan vandag by die Eldoradopark-gemeenskap en verskeie burgerregte-organisasies by die Protea-landdroshof aansluit. Twee ouers wat beskuldig word van aanklagte wat verband hou met die mishandeling, verkragting en moord op hul vierjarige kind, gaan hier om borgtog aansoek doen. Die Staat het verlede week nog drie klagtes […]