# Die parlementêre ad hoc-komitee wat bewerings van polisiekorrupsie deur die KwaZulu-Natalse kommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ondersoek, ontmoet vandag om ‘n verwysingsraamwerk te aanvaar. Parlementslede kon verlede week nie oor ‘n finale konsep saamstem nie. Die ondersoek sal beweerde inmenging in wetstoepassing bewyk, insluitend deur die geskorste minister, Senzo Mchunu. Mkhwanazi is as ‘n sleutelgetuie geroep, […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema, het die koste en die doel van die nasionale konvensie wat die nasionale dialoog afgeskop het, kritiseer. Hy het in Seshego, Limpopo, gesê die samesprekings is ongeorganiseerd en dien net die ego’s van sekere mense in plaas daarvan om Suid-Afrika se uitdagings aan te spreek. Malema het […]
# Rugby: Nieu-Seeland is die eerste keer in vier jaar weer boaan die wêreldranglys nadat hy Suid-Afrika vervang het. Dit volg op die All Blacks se oorwinning van 41-24 oor Argentinië in die eerste ronde van die Rugbykampioenskap. Die Springbokke het na derde plek teruggesak na hulle vernederende nederlaag van 38-22 teen Australië nadat hulle […]
# Die Universiteit Stellenbosch gaan van Januarie 2026 af Suid-Afrika se eerste meestersprogram in gewelddadige verlede en herstel aanbied. Dit resorteer onder die Universiteit se Sentrum vir die Bestudering van die Navolge van Geweld en die Strewe na Herstel. Die Meestergraad in Filosofie rus studente toe om die impak van volksmoord, slawerny, geweld in die […]
# Gholf: Die laaste drie outomatiese kwalifiseerders vir Amerika se Ryderbeker-span is bevestig. Russell Henley, Harris English en Bryson DeChambeau sluit aan by die BMW-kampioenskap wenner, Scottie Scheffler, VSA Ope wenner JJ Spaun, en Xander Schauffele. Keegan Bradley kondig volgende Woensdag, die ses kapteinskeuses aan wat by die outomatiese kwalifiseerers aansluit. Bradley is onseker oor […]
# Eskom het wel ‘n verbetering in sy bedryfsprestasie getoon, maar volgens Stanlib se hoofekonoom, Kevin Lings, belê Suid-Afrikaanse ondernemings steeds toenemend in alternatiewe energiebronne om afhanklikheid van die kragverskaffer te verminder en stygende elektrisiteitskoste te versag. ‘n Verslag deur Green Cape het beraam die privaat sektor sal teen 2030 ‘n verdere ses-duisend-megawatt sonkrag en […]
# Krieket: Die snelbouler Kwena Maphaka is in die Proteas se groep ingesluit vir die reeks van drie eendagwedstryde teen Australië. Die 19-jarige was indrukwekkend in die T20-wedstryde teen die Aussies toe hy nege paaltjies platgetrek het – die meeste in die reeks wat die gasheer 2-1 gewen het. Australië verwelkom intussen die ervare kolwer, […]
# Kaapstad se Silwerskermfees keer hierdie week na Kampsbaai terug met ‘n uitstekende versameling van Suid-Afrikaanse en Afrikaanse rolprente. Daar is 33 rolprente en dokumentêre prente van verskillende lengtes wat die uiteenlopende werk van reeds bekende rolprentmakers en opkomende talent sal toon. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê saam met die rolprentvertonings […]