# Die nywerheidsvakbond GIWUSA sê die vergadering van verteenwoordigers om die proses van die nasionale dialoog te bespreek was niks meer as ‘n gepraat nie. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei sê die vakbond verwerp die valse hoop van die nasionale dialoog. Hy sê GIWUSA sal nie om die bos gelei word om te glo […]
# Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekerheid en Skakeling in Mpumalanga, Jackie Macie, waarsku motoriste om versigtig te bestuu nadat tien mense vanoggend in twee aparte botsings dood is. Vier mense is dood op die R547 tussen Kinross en Kriel toe hulle motor buite beheer geraak en omgeslaan het. Die woordvoerder van die departement, Moeti Mmusi, […]
# Floyd Shivambu van Mayibuye iAfrika sê Suid-Afrika se onderwysstelsel is in ‘n krisis gedompel en matrieks beskik oor geen praktiese vaardighede nie. Shivambu het met KwaZulu-Natalse vrywilligers in eThekwini gepraat tydens die Mayibuye-raadplegingsproses, en aangevoer leerders moet skool verlaat met tasbare vaardighede, insluitend messelwerk en ander ambagte, om hulle toe te rus vir werklike […]
# ‘n Verslag beklemtoon Afrika moet meer van sy eie klimaatberade hou om ‘n billike ooreenkoms oor die uitfasering van fossielbrandstowwe en die befondsing van hernubare energie te verseker. Down To Earth glo Afrika benodig ongeveer 33-duisend-miljard-rand vir die oorgang teen 2030, maar die meeste klimaatfondse behels lenings wat skuld verhoog. Afrika het byna 600-miljoen […]
# Rugby: Die Cheetahs is nou boaan die Curriebeker-Premierliga-punteleer nadat hulle Westelike Provinsie die naweek in Bloemfontein verslaan het. Hulle word gevolg deur Boland Kavaliers wat die Bulle op ‘n volgepakte Boland-stadion in Wellington geklop het. Die Cheetahs en die Kavaliers het albei drie van hulle eerste vier kragmetings gewen. Die Leeus is derde nadat […]
# Die Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het aangekondig meer as 176-miljard-rand is in die laaste drie dae van die Waterbeleggingsberaad in Kaapstad ingesamel. Sy sê net 80 belangrike waterbeleggingsprojeke van 38 verskillende lande is vir die beraad gekies. Volgens haar het gebrekkige beleggings in water het alle winste van al die volhoubare […]
# Die Namibiese Hawe-owerheid het op die nippertijie ‘n voorkwalifikasietender vir ‘n nuwe olie- en gasvoorsieningsbasis in Lüderitz gekanselleer, slegs dae nadat dit bekendgestel is. Namibië hoop om teen 2030 die eerste olie te lewer, as ‘n verkenningsbrandpunt ná ‘n reeks ontdekkings ter see deur Shell, TotalEnergies, Galp en Rhino Resources, met Lüderitz wat as die land […]