# Rugby: Nog ‘n groot terugslag het die Springbokke getref na die vernederende nederlaag teen die Wallabies, met die nuus dat kaptein Siya Kolisi en drie ander sleutelspelers nie in Saterdag se Rugbykampioenskaps-toets teen Australië in Kaapstad sal kan speel nie. Kolisi se kniebesering kan hom ‘n maand buite aksie hou en daar is twyfel […]
# Die GOOD-party sê die eerste nasionale dialoog-vergadering het potensiaal getoon, maar is ondermyn deur swak beplanning en ondoeltreffendheid. Volgens die party het die regering, die burgerlike samelewing en burgers by die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria bymekaar gekom om oplossings vir armoede, misdaad en ongelykheid te bespreek, maar baie stemme is nie gehoor nie. […]
# Die metaalwerkersvakbond Numsa sê 65-persent van voertuie in die plaaslike mark word ingevoer sonder enige plaaslike inhoud. Hoofsekretaris Irvin Jim vra die regering om buitelandse handelsmerke te verplig om plaaslike aanlegte te vestig en Suid-Afrikaanse werkers in diens te neem. Hy het ook strenger voorwaardes gevra en nie ‘n geskarrel om verlore uitvoermarkte te […]
# Die Presidensie het Suid-Afrikaners versoek om vooruitstaande burgers en uitsonderlike buitelandse burgers te benoem vir nasionale ordes. Hierdie hoogste toekennings erken noemenswaardige bydraes op gebiede soos demokrasie, menseregte, die kunste, wetenskap, sake en dapper dade. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê benoemings vir die orde van Mapungubwe, Kremetart, Luthuli, Ikhamanga, Metgeselle van […]
# Die polisie in Dubai het drie diewe vasgetrek slegs ure nadat hulle ‘n baie seldsame pienk diamant van 440-miljoen-rand gesteel het. ‘n Diamanthandelaar wat die edelsteen uit Europa gebring het, is na ‘n villa gelok deur ‘n misdaadbende wat voorgegee het ‘n ryk kliënt wil dit besigtig. Die edelsteen is egter gesteel toe die […]
# Die metaalwerksvakbond Numsa het ‘n skikking bereik met Goodyear Tyres met betrekking tot die aflegging van werkers op sy aanleg in Kariega in die Oos-Kaap. Die ooreenkoms bied verbeterde afleggingspakkette, insluitend vier weke se betaling vir elke voltooide diensjaar en ‘n eenmalige betaling vanaf honderd-duisend-rand. Hoofsekretaris Irvin Jim sê die vakbond het die sluiting […]
# ‘n Grootjurie van die Amerikaanse Departement van Justisie ondersoek MTN oor sy vorige bedrywighede in Iran en Afganistan. News24 berig die ondersoek volg op Amerikaanse siviele regsgedinge waarin die onderneming beskuldig word dat hy beskermingsgeld aan die Taliban en al-Kaeda betaal het, hoewel MTN die bewerings ontken. Die uitvoerende hoof van die selfoonoperateur, Ralph […]
# Vyftien swaar gewapende verdagtes het vanoggend ‘n onbekende bedrag geld, twee gewere en ‘n handwapen gesteel in ‘n transito-rooftog op Vincent Dickensonweg in Cottonlands, KwaZulu-Natal. Die woordvoerder van die maatskappy, Reaction Unit South Africa, Prem Balram, sê beamptes het gereageer op verskeie openbare oproepe wat geweerskote en ‘n ontploffing aangemeld het, met die verdagtes […]