# Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky sê Rusland bemoeilik pogings om die oorlog te beëindig deur oproepe vir ‘n skietstilstand te verwerp. Dit volg nadat presidente Trump en Putin nie daarin kon slaag om ‘n ooreenkoms tydens Vrydag se gesprek in Alaska te bereik nie. Die Russiese leier het die vergadering egter as baie nuttig […]
# Build One South Africa doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om 16 Augustus as Marikana-gedenkdag te verklaar ter ere aan die mynwerkers wat 13 jaar gelede dood is. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê die president is deur middel van proklamasie gemagtig om enige dag te verklaar wat onderhou en herdenk moet word. […]
# Rugby: In ‘n dramatiese dag van Curriebeker-aksie het beide die Cheetahs en die Leeus oorwinnings behaal. In Bloemfontein het die Cheetahs ‘n bonuspuntoorwinning van 31-24 oor ‘n geesdriftige Westelike Provinsie behaal, ten spyte dat hulle die wedstryd weens swak dissipline met 13 man afgesluit het. Intussen het die Leeus die Pumas met 36-35 in […]
# Cosatu doen ‘n beroep op mynmaatskappye om by te dra tot die ontwikkeling van gemeenskappe wat deel uitmaak van mynbouaktiwiteite. Die vakbondfederasie sê hoewel hulle kennis neem van die vergoeding van 350-miljoen-rand wat aan sommige oorlewendes en families van die Marikana-slagting betaal is, sal geen bedrag geld vergoed vir die lewensverlies of trauma wat […]
# Die vakbond wat kommunikasiewerkers verteenwoordig, CWU, doen ‘n beroep op die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, om dringend in te gryp in die SABC se afleggingsplan. Die openbare uitsaaier beplan om verkoopspersoneel af te dank as deel van die herstrukturering om sy finansiële uitdagings aan te spreek. Die SABC het laas […]
# Navorsing van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling en die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing het bewyse uitgelig dat vroeë toegang tot kinderonderhoudstoelaes die lewens van Suid-Afrika se kwesbaarste groepe, en ook kinders van adolessente moeders, kan verander. Die departement se woordvoerder, Bathembu Futshane, sê die navorsing het ‘n reeks strukturele en maatskaplike hindernisse vir toegang […]
# Die DA sê Suid-Afrika se gesondheidsfasiliteite mag nooit vir politieke gewin misbruik word om die oppergesag van die reg te ondermyn nie. Die party het gereageer op die voortdurende xenofobiese veldtog gelei deur Operasie Dudula en ander groepe wat migrante toegang tot gesondheidsorg weier. Imran Keeka van die DA sê gesondheidsorg is ‘n reg […]
# Die GOOD-party sê prokureurs wat opposisiepartye in die Stad Kaapstad verteenwoordig, het aan die speaker van die raad, Felicity Purchase, geskryf. Daar word aangedring dat eerskomende Dinderdag se raadsvergadering nie virtueel bygewoon word nie, maar in persoon. Jonathan Cupido van GOOD sê as die Speaker nie aan die eis voldoen nie, sal die partye […]