# Rugby: Die SA Onder-18’s het Engeland gister met 69-24 verslaan in hul laaste wedstryd van die O.18 Internasionale Reeks by Paarl Gimnasium om hul derde agtereenvolgende oorwinning te behaal en die reeks onoorwonne af te sluit. Die jongmanne het vinnig ‘n voorsprong van 21-3 opgebou voordat hulle ‘n strafdoel bygevoeg het, maar toe twee […]
# Gemengde Gevegskuns: Die Rus, Khamzat Chimaev het die UFC-middelgewigkampioen Dricus Du Plessis onttroon deur ‘n eenparige beslissing dat hy die geveg oorheers het by die United Center in Chicago. Die 31-jarige Chimaev het die geveg met meer as 10 valle beheer en die grootste deel van die geveg bo-op Du Plessis deurgebring terwyl hy […]
# Die mede-adjunkvoorsitter van die nasionale dialoogkonvensie, Lindiwe Mazibuko, sê die intreerede van die konvensie was nooit bedoel om al die antwoorde te verskaf nie. Mazibuko het die slottoespraak by die nasionale dialoog in Pretoria gelewer. Sy sê dit is ‘n grondliggende stap om die agenda vir die lang reis wat voorlê te stel. Sy […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê dit is nie verbasend dat die ANC weier om geregtigheid te laat geskied vir die families van die Marikana-slagoffers nie. Hy sê daar was geen vervolgings, geen herstelbetalings en geen strukturele verandering in die mynbousektor wat steeds ‘n minderheid verryk ten koste van die menigte nie. Malema sê 34 […]
# Tennis: Jannik Sinner en Carlos Alcaraz sal vandag in die Cincinnati Ope-eindronde uitspeel nadat die wêreld se twee voorste spelers gister hul onderskeie halfeindrondes gewen het. Die wêreld nommer-een van Italië, Sinner, en die tweede-gekeurde Alcaraz van Spanje sal mekaar in ‘n herhaling van die Franse Ope- en Wimbledon-eindronde vroeër vanjaar ontmoet. Sinner het […]
# Die SAKP sê die verwarde reaksie van die regering teenoor die weermaghoof, generaal Rudzani Maphwanya, se reis na Iran, is nie net kommerwekkend nie, maar ook problematies. Maphwanya het tydens sy reis gemeenskaplike doelwitte met Iran gedeel, sy Gaza-posisie ondersteun en ‘n beroep gedoen op dieper strategiese belyning. Die minister van Verdediging, Angie Motshekga, […]
# Die Verenigde Nasies het sy waarskuwing herhaal dat sonder ‘n dringende en onbeperkte hulp, Gaza se reeds ernstige humanitêre krisis verder kan vererger. Van die 12 hulpsendings wat hierdie week deur koördinering met die Israelse regering moes funksioneer, is slegs vyf gediens. Vier is gekanselleer en drie is belemmer. Dit het die verspreiding van […]