# Die Stad Kaapstad nooi die publiek uit om kommentaar te lewer op sy opgedateerde konsep Verkeerskalmeringsbeleid tot 13 September. Die beleid beoog om verkeersveiligheid te versterk, met die prioritisering van kwesbare gebruikers en skoolomgewings, terwyl dit meer plooibaarheid in die ontwerp en toepassing toelaat. Sleutelveranderings sluit in uitgebreide ingryping, beleidsuitsonderings vir omgewings met swaar […]
# Action Society het bevestig dat die verhoor van die vermeende Paarl-fotograaf verkragter Maandag in die Paarl-streekhof sal begin, drie jaar na Leighché Thomas bedwelm en verkrag is. Action Society se woordvoerder, Juanita du Preez, sê die 19-jarige, wat gehoop het om ‘n modelloopbaan te begin, is deur die bekende fotograaf gelok onder die vals […]
# Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, het 20 “Break New Ground “-huise as deel van die 113-miljoen-rand Bergsig-behuisingsprojek in Calitzdorp oorhandig. Sowat 564 gesinne het reeds huise ontvang, met ‘n verdere 92 wat teen die einde van Augustus beskikbaar gemaak sal word om die totaal op 656 te staan bring. Die […]
# Suid-Afrika se kaartjielose parkeerplatform KaChing gaan die einde van die maand sy deure sluit. KaChing, wat in 2015 bekend gestel is, het outomatiese nommerplaatherkenning gebruik om parkeerbetalings te vereenvoudig. Hoewel hy meer as 25-duisend gebruikers kon bedien en ‘n miljoen transaksies verwerk het, het toepassingsprobleme en swak kliëntediens die platform geteister. Die maatskappy sê […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het uitstel verleen in die familie van die voormalige Zambiese president, Edgar Lungu, se aansoek om verlof tot appèl teen ‘n beslissing dat sy liggaam na Lusaka gerepatrieer moet word. Die familie se regsverteenwoordiger, Tembeka Ngcukaitobi, sê die partye het ingestem om die saak buite die hof te bespreek en […]
# President Cyril Ramaphosa het bevestig dat ‘n reëlingskomitee bestaande uit burgers vandag gekies sal word om die Nasionale Dialoog te lei. Ramaphosa het by die Universiteit van Suid-Afrika in Pretoria gesê die dialoog sal teen die laagste moontlike koste aangebied word met koste-besparingsmaatreëls wat in werking gestel is. Hy het UNISA geloof dat hulle […]