# Die Thabo Mbeki-stigting bied hierdie week sy tweede Afrika Vrede en Sekuriteitsdialoog in Magaliesburg, Gauteng aan. Die organiseerders sê vertragings met visums van bykans helfte van die die een-honderd-75 genooide gaste kan bywoning ontwrig, maar die dialoog sal voortgaan. Die uitvoerende hoof van die stiging, Max Boqwana, het aan SABC News gesê die vier-dagforum […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare prys Operasie Shanela Twee vir die inhegtenisneming van 308 verdagtes in die Noord-Kaap en sy beslaglegging op vuurwapens, dwelms en onwettige kontant. Die vakbond se woordvoerder, Steve Ledibane, sê hulle onderneem om hul samewerking aan die polisie te gee om staatsamptenare te beskerm, dienste te beveilig en vertroue in provinsiale […]
# Die burgemeester van eThekwini, Cyril Xaba, en die LUR van Vervoer in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma, doen ‘n beroep op die leierskap in die taxi-bedryf om hulle beplande staking te kanselleer en om dienste in Clermont en KwaDabeka te hervat. Taxi-operateurs in Durban het vandag met ‘n twee-dag staking begin. Dit volg na weke se […]
# Die Nasionale Tesourie sê sy slimmeterprogram ter waarde van twee-miljard-rand kan help om Eskom se stygende munisipale skuld van meer as 100-miljard-rand te verminder. Verlede jaar is meer as 67-duisend slimmeters in agt munisipaliteite aangebring, met ‘n verdere 77-duisend-780 wat vanjaar in nog elf munisipaliteite ingestel sal word. Die Tesourie beoog om teen die […]
# Atletiek: Die Universiteit van die Vrystaat sê hy vier met trots die insluiting van verskeie Kovsies-atlete en -oudstudente in Suid-Afrika se span vir die Wêreldatletiekkampioenskap in Japan. Mthi Mthimkulu, wat tans aan die unversiteit studeer, verteenwoordig die Kovsie Atletiekklub, saam met Miné de Klerk en Wayde van Niekerk. Voormalige Kovsie-atlete Colette Uys en Victor […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat van Water en Sanitasie sê hy stel toelaagbefondsing aan gemeenskaporganisasies beskikbaar. Dis deel van sy poging om betekenisvolle vennootskappe in gemeenskappe te bou. Die Ummati Gemeenskapopheffingprojek is een van die organisasies wat hulp van die metro kry om die gehalte van watergange in gemeenskappe in Kaapstad te verbeter. Die […]
# FNB het agt toekennings by die Global Finance Best Digital Banks 2025-toekennings verower – een van die mees gerespekteerde toekennings in wêreldwye finansiële dienste. Die toekennings vier instellings wat die toekoms van bankwese bepaal deur innovasie, sekuriteit en klante-gesentreerde digitale transformasie. FNB se toekennings sluit in die beste digitale bank vir verbruikers en beste […]