# Princy Mthombeni van Suid-Afrikaners vir Grondwetlike Hervorming sê 30 jaar na die aanvaarding van die land se grondwet eis burgers meer as simboliese beloftes. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika vra Mthombeni vir veranderinge aan die voorwoord van die Grondwet en stel voor dit moet verklaar dat Suid-Afrika aan sy eie burgers behoort, en […]
# Rugby: Die Pumas het ’n dramatiese 31-29 oorwinning oor die Boland Kavaliers in die Mbombela-stadion die naweek behaal om ’n tuiseindstryd vir die 2025 SA-bekertoernooi volgende naweek te verseker. Die Pumas het op een stadium met net 12 man gespeel ná drie geel kaarte, maar het steeds daarin geslaag om te wen toe losskakel […]
# Atletiek: Akani Simbine het sy onoorwonne rekord in die 100 meter naelloop gister by die Atlanta Spele voortgesit met ’n oortuigende oorwinning van 9,86-sekondes oor Udodi Onwuzurike van Nigerië wat 10,05 aangeteken het. Simbine, wat verlede naweek goud gewen het in die 4×100 meter-aflos by die Wêreldaflosbyeenkoms in Guangzhou, China, het ook die eerste […]
# Die omstrede Nigeriese televisieprediker Timothy Omotoso verlaat Suid-Afrika vandag vrywillig vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit volg op sy vrylating uit aanhouding hangende ’n appèl deur Binnelandse Sake teen sy klassifikasie as ’n verbode persoon. Omotoso en twee mede-beskuldigdes is onlangs op 32 aanklagte, insluitend mensehandel en verkragting, vrygespreek ná ’n agt jaar lange […]
# President Cyril Ramaphosa het advokaat Duma Nokwe geloof as ’n ware rewolusionêre figuur. Tydens Nokwe se herbegrafnis in Johannesburg, het Ramaphosa in sy huldeblyk Nokwe se onwrikbare beginsels en moed geprys. Nokwe, die eerste swart advokaat wat tot die Johannesburgse Balie toegelaat is, het van 1958 tot 1969 as sekretaris-generaal van die ANC gedien. […]
# Operasie Glimlag, in vennootskap met die Nelson Mandela Kinderhospitaal en ondersteun deur Life Healthcare, is besig met ‘n chirurgiese program oor naweke om operasies vir gesplete lippe en verhemeltes op 40 kinders uit te voer. Die uitvoerende hoof van Life Healthcare, Peter Wharton-Hood, het aan Newzroom Afrika gesê die program is ‘n voorbeeld van […]
# Motorsport: Oscar Piastri van McLaren het gister tydens ’n dramatiese kwalifiseringsessie vir die Emilia Romagna Grand Prix in Imola die voorste wegspringplek verower. Lewis Hamilton het vroeg uit die kwalifiseringsessies uitgeval in sy eerste tuiswedren vir Ferrari, en Yuki Tsunoda van die Red Bull-span het ongedeerd weggestap ná ’n ernstige ongeluk. Piastri het ’n […]