# Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika het ‘n rekord-netto-wins van 5,3-miljard-rand getoon vir die jaar tot einde Maart, ’n styging van 14,4 persent. Dis gesteun deur hoër netto-rente-inkomste en billike waarde-opbrengste. Die uitvoerende hoof, Boitumelo Mosako, sê volgehoue inkomste het met 13,7-persent to 5,1-miljard-rand gegroei, terwyl afbetalings op die leningsboek ’n rekordvlak van 27,4-miljard-rand behaal het. […]
# Harvard Universiteit het ‘n mylpaal-oorwinning bereik in sy stryd teen die Trump-administrasie toe ‘n federale regter in sy guns beslis het in sy aansoek om byna 36-miljard-rand se federale befondsing vir navorsing terug te kry wat die Withuis bevries het. Die beslissing verwerp die administrasie se betoog dat hy die universiteit geteiken het weens […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, versoek om dringend belastingskale aan te pas om tred te hou met inflasie. Die vakbond eis outomatiese, inflasie-gekoppelde aanpassings, deursigtige verslagdoening oor bykomende inkomste en ‘n einde aan verborge belasting. Claude Naiker van die vakbond waarsku die oorskakeling na ‘n hoër belastingskaal kan […]
# Die kabinet het ingestem tot ‘n Artikel 139-ingryping in die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit in Noordwes, wat beheer oor die munisipaliteit se administrasie neem. Die besluit volg nadat die organisasie Sakeliga druk op die regering uitgeoefen en gedreig het met persoonlike kostebevele teen ministers indien daar nie opgetree word nie. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet […]
# Die Activists and Citizens Forum het die nasionale polisiekomissaris, Fannie Masemola, geprys dat hy nie onder politieke druk swig oor die 121 dossiere van die KwaZulu-Natalse politieke moorde-taakspan nie. Die forum loof Masemola dat hy met die ondersoek voortgaan ondanks druk van president Cyril Ramaphosa en die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia. Die […]
# Minstens 17 mense is dood nadat ’n kabelspoorbaan ontspoor het en ‘n gebou in Portugal se hoofstad, Lissabon, getref het. Meer as 20 ander mense is beseer, insluitende vier Portugese, twee Duitse en twee Spaanse burgers asook ‘n driejarige kind. Die polisie sê hulle werk saam met die maatskappy wat die Gloria-kabelspoor bedryf om […]
# Soccer: Die bekende afrigter, Pitso Mosimane het homself gedistansieer van ’n nuwe boek oor sy lewe, wat vandag in Johannesburg bekendgestel word. Mosimane het dit duidelik gestel dat hy nie by die projek betrokke was nie en dat die skrywers hom nooit genader het vir insette of kommentaar nie. Hy het ook gesê dat […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare dring aan dat die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George dadelik moet optree om deelnemers aan die Munisipale Omgewingsprogram vir Gegradueerdes te beskerm. Woordvoerder van die vakbond, Claude Naiker, sê die program is as ’n tweejaar-vastetermynkontrak geadverteer met ‘n vasgestelde besoldiging van nege-duisend-200-rand per maand. Hy sê […]