# Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, Mvuyisi Mzukwa, waarsku teen uitbrekings van waterdraende siektes soos cholera en gastro-intestinale voorvalle ná die oorstromings in die Oos-Kaap. Mzukwa het aan Newzroom Afrika gesê hy is bekommerd oor die skade aan die water- en sanitasie-infrastruktuur en die druk op gesondheidsorgfasiliteite. Hy sê gesondheidswerkers is onder geweldige […]
# Iran en Israel het mekaar vroeg vanoggend met missiele en lugaanvalle bestook nadat Israel sy grootste lugoffensief ooit teen sy langdurige vyand van stapel gestuur het. Israel hou vol dit is ‘n poging om te verhoed dat Iran ‘n kernwapen ontwikkel. Lugaanvalsirenes het oor Israel afgegaan, insluitend Tel Aviv en Jerusalem, waar inwoners na […]
# Drie verdagtes is in Port St. Johns, Oos-Kaap, gearresteer in ‘n gesamentlike intelligensiegedrewe operasie. Die polisie het beslag gelê op ongelisensieerde vuurwapens en militêre toerusting. ‘n Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê taktiese reaksie- en gevegspanne het twee huise in Tombo en Mthumbane deursoek en op gewere, pistole, ammunisie en AK-47’s afgekom. Die verdagtes gaan van […]
Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het 19 Junie as ‘n provinsiale roudag verklaar ter herinnering aan diegene wat in die week se verwoestende oorstromings omgekom het. Tot dusver is 79 sterftes in die provinsie aangemeld. Die premier het aan die media gesê die regering en begrafnisondernemers werk saam om families te ondersteun. Nadoodse ondersoeke is […]
# Gholf: Die tweede ronde van die Amerikaanse Ope by Oakmont, Pennsilvanië, is weens storms en weerlig opgeskort. Thriston Lawrence van Suid-Afrika was op 4-oor in sy ronde na 17 putjies en 1-oor vir die toernooi toe spel gestaak is. Spel hervat vandag, voor die afsnypunt gefinaliseer word. Sam Burns, wat steeds voorloop, het die […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, sê inwoners moenie terugkeer na vloedgebiede nie en sê die grond is onwettig en in privaat besit. Hy het beklemtoon dat munisipaliteite verordeninge moet afdwing om onbeheerde nedersettings in vloedgebiede te voorkom. Met die voorbereiding van tydelike huisvesting vir die dakloses, het Mabuyane gewaarsku dat mense nie kan terugkeer […]
# Internasionale lugverkeer is ontwrig ná Israel se aanvalle op Iran gister, met verskeie groot lugdienste wat vlugte na en van plekke in die Midde-Ooste opgeskort en hul vliegtuie herlei het om die streek se lugruim te vermy. Kommersiële vlugte het gister onttrek uit die lugruim bo Iran en Israel, sowel as Jordanië, Sirië en […]