# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het sy reaksie op openbare gesondheid verhoog te midde van ‘n styging in die aantal maselsgevalle in die provinsie. ‘n Woordvoerder vir die department, Motalatale Modiba, sê laboratoriums het van 1 Januarie tot Vrydag 181 gevalle aangemeld. Hy sê baie van die gevalle is afkomstig uit die distrikte Johannesburg, Tshwane en […]
# Die DA in Gauteng sê vier Tembisa-hospitaalbeamptes is 3-miljoen-rand betaal nadat hulle met betaling geskors is en dissiplinêre stappe teen hul gedoen is vir korrupte bedrywighede met die toekenning van kontrakte wat die vermoorde fluitjieblaser, Babita Deokaran, probeer keer het. Die DA-lid, Jack Bloom, sê van die nege beamptes wat geïmpliseer was, is drie […]
# Die GOOD-party sê hy het nie by die regering van nasionale eenheid aangesluit om posisies te kry nie, maar om te pleit vir maatskaplike, ekonomiese, ruimtelike en omgewingsgeregtigheid. Hy sê na ‘n jaar kyk hulle terug op die RNE met beide trots en bekommernis. Sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê hulle is trots dat […]
# Statistiek Suid-Afrika sê inflasie het laasmaand onveranderd op 2,8-persent gebly ten spyte van stygende voedselpryse. Die grootste faktor was ‘n 1,1-persent verhoging vir die maand in voedselpryse en nie-alkoholiese drankies. Die prys van beesvleis styg steeds as gevolg van die bek-en-klouseer-uitbreking, met biefstuk wat 4,5-persent in Mei gestyg het. Ricado Johnson van Statistiek SA […]
# President Cyril Ramaphosa het, ter afsluiting van sy G7-besoek in Kanada, wêreldleiers gevra om befondsing vir die uitwerking van klimaatsverandering, soos vloede, voorop te stel. Hy het die land se Billike Energie-oordrag en gereedheid om die komende G20-beraad aan te bied, beklemtoon. Ramaphosa het die behoefte aan finansiële steun beklemtoon om die nagevolge van […]
# Build One South Africa sê die regering van nasionale eenheid het gedurende sy eerste jaar sy ware kleure gewys. Hy sê dit is nie ‘n eenheidsprojek vir die mense nie, maar ‘n magsdeling-verdrag tussen die politieke elite. BOSA het ‘n oorsig gedoen van die RNE se eerste jaar aan bewind, wat die vordering met […]
# Die oorskot van die voormalige Zambiese president Edgar Chagwa Lungu, wat op 5 Junie in Pretoria dood is, word vandag gerepatrieer. ‘n Familievete met president Hakainde Hichilema het die proses vertraag, met Lungu wat na bewering opdrag gegee het dat Hichilema nie naby sy liggaam mag kom nie. Die twee was baie lank politieke […]