# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het uitgevaar teen dreigemente teenoor die humanitêre groep Gift of the Givers in Mthatha in die Oos-Kaap. Hulle is blykbaar geïntimideer deur lede van die sogenaamde watermafia wat aan munisipale diensverskaffers gekoppel word, terwyl hulle skoon water aan vloedslagoffers gelewer het. Die onlangse oorstromings het 90 lewens geëis […]
# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het die dood veroordeel van ‘n Graad 11-leerder van die Lesedi Secondary School in Lethabong, oos van Pretoria. Hy is gister na bewering deur ‘n matriek-leerder doodgesteek. Die verdagte het die slagoffer na bewering ná skool buite die skool aangeval. Die seun is by ‘n plaaslike […]
# Die akteur van The Oval, Derek Dixon, het die Amerikaanse rolprentvervaardiger en dramaturg Tyler Perry vir 4.6-miljard-rand gedagvaar oor beweerde seksuele teistering, aanranding en vergelding. Dixon, wat op Perry se program verskyn het, beweer hy het sy invloed uitgebuit en hom gedwing om ‘n seksuele verhouding te hê. Die regsgeding van 46-bladsye bevat herhaalde […]
# Krieket: Die Proteas se hoofafrigter, Shukri Conrad, het Suid-Afrikaners bedank vir hulle ondersteuning na die geskiedkundige oorwinning oor Australië in die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap. Hy was emosioneel toe die span vanoggend op die OR Tambo-lughawe in Gauteng geland het, en onthou dat sy oorlede pa daarvan gedroom het om Suid-Afrika teen Australië te […]
# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê Suid-Afrika moet dringend sy politieke befondsingswette hervorm om te verhoed dat geheime geld en onregverdige voordeel die demokrasie ondermyn. Moepya het op die kommissie se eerste politieke befondsingsimposium in Durban, KwaZulu-Natal, gewaarsku die huidige reëls kan steeds groter partye bevoordeel. Hy bepleit dat die Parlement die […]