# Die Stad Tshwane se Artikel 79-Munisipale Openbare Rekeningskomitee eis ‘n verslag van die Metropolisiedepartement. Dit is oor bewerings van korrupsiebewerings by die TMPD se voertuigskutdepot in Streek 3 in die stadsentrum. Die komiteevoorsitter Godwin Ratikwane sê die bewerings is dat TMPD-beamptes nie gekonfiskeerde voertuie aanteken nie, met eienaars wat beamptes regstreeks betaal, in teenstelling […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, is op sy tweede staatsbesoek aan die Verenigde Koninkryk waar hy koning Charles en eerste minister Keir Starmer sal ontmoet. Dit kom te midde van kritiek op Trump se beleid en uitsprake, met die Stop Trump-koalisie wat gister betoog het. Starmer sal probeer om ‘n ooreenkoms te sluit waarvolgens Brittanje uitgesluit […]
# Gemeenskappe aan die Oos-Kaapse Wildekus het aan die Konstitusionele Hof gesê dat Shell se beplande seismiese verkenning ter see hul kulturele regte en voorvaderlike verbintenisse met die oseaan bedreig. Die gemeenskappe en omgewingsgroepe betwis ‘n uitspraak van die Appèlhof wat Shell toelaat om ‘n aansoek vir seismiese verkenning in te dien. Die gemeenskappe het […]
# Dit is vandag Internasionale Countrymusiek-dag waarop een van die wêreld se gewildste musiekgenres gevier word. Countrymusiek het sy oorsprong in die landelike suide van Amerika en sy wortels is in blues, kerk- en Amerikaanse volksmusiek. Dis ook vandag Hank Williams se verjaarsdag. Hy is een van die invloedrykste countrymusiek-kunstenaars van die 20ste eeu. Sy […]
# Die DA in Gauteng beskuldig die premier Panyaza Lesufi dat hy noodsaaklike infrastruktuur in die steek laat deur te versuim om dit te onderhou en te beveilig. Die party sê kritieke infrastruktuur, insluitend paaie, hospitale, klinieke, skole, waterpype, elektrisiteitsubstasies en kabels, word verwaarloos en aan verval oorgelaat sonder dat daar ‘n plan in plek […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê beduidende vordering is gemaak met die vermindering van koolstofvrystellings as deel van Suid-Afrika se Billike Energie-oorgang. Suid-Afrika is onder die top 15 grootste koolstofdioksied-uitlaters wêreldwyd. Minister George sê die onlangs gepubliseerde konsep-regulasies vir die Nasionale Kweekhuisgas-koolstofbegroting en -versagtingsplan sal die land se oorgang […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die landbousektor se veerkragtigheid en groei is ‘n bewys van die harde werk van boere, landbouwerkers en landbouverwerkers. Die sektor het ‘n uitstekende prestasie gelewer in die tweede kwartaal, met ‘n styging van 14-persent op ‘n jaargrondslag. Dit is volgens die Landbou-ekonomiese […]