# Die Campaign to Scrap the Labour Law Amendment Bills sê hulle verwerp die promulgering van die nuwe Kode van Goeie Praktyk oor Ontslag deur die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth. Die woordvoerder van die Veldtog, Patrick Mlaba, sê die nuwe kode verskuif die magsbalans as grondslag ten gunste van werkgewers. Hy sê […]
# AfriForum Jeug doen ‘n beroep op die Tshwane Munisipaliteit om dringend stukkende straatligte te herstel en nuwes in te sit naby die Hatfieldkampus van die Universiteit Pretoria. Ondersoeke dui aan dat baie strate, insluitende Prospect-, Hilda-, en Lynnwoodweg, swak belig of totaal in die donker is, wat misdaadrisiko’s verhoog. Yvonne Gerber van AfriForum dring […]
# ATM vra die regering om die tiener-swangerskapkrisis amptelik tot ‘n nasionale pandemie te verklaar, met onmiddellike toewysing van hulpbronne en aandag. Die party sê meer as twee-duisend-716 meisies tussen tien en 14 jaar oud het in net een jaar geboorte geskenk, en meer as 100 van hierdie gevalle is van April tot Julie vanjaar […]
# ActionSA in Tshwane moedig inwoners aan om plaaslike boere by die Tshwane Varsproduktemark in Pretoria te ondersteun. Die party sê die mark is oop vir inwoners en besighede wat klein hoeveelhede vrugte en groente wil koop vir huishoudelike verbruik, gesinsgeleenthede en kleinhandel. ActionSA se Henriette Frohlich sê die onlangs goedgekeurde Tshwane Varsproduktemark-gebiedsplan het 15 […]
# Rugby: Die WP het die Boland Kavaliers gister by die Kaapstad-stadion met 40–22 geklop vir hul eerste oorwinning van die seisoen, terwyl die Goue Leeus die voorlopers Griekwas met 37–7 op Ellis Park getroef het. Op Loftus Versfeld het die Blou Bulle ‘n vasberade Vrystaat Cheetahs met 35–31 afgeweer om hul wentog te behou. […]
# Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het bevestig dat nege nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die provinsie aangemeld is. Dit bring die totaal van bevestigde gevalle op sewentien te staan. Die departement sê die Vrystaat het vier verskillende uitbrekings in die Moqhaka-, Metsimaholo- en Mafube-plaaslikemunisipaliteite. Die departement sê twee gemeenskaplike weidingsgebiede is […]
# Oekraïne se hoofregeringsgebou in Kiëf is vir die eerste keer tydens die oorlog in Russiese aanvalle getref. Die Oekraïnse premier Yulia Svyrydenko sê die gebou se dak en boonste verdiepings is beskadig “as gevolg van ‘n vyandelike aanval”, en brandbestryders is besig om die brand te blus. Ten minste twee mense, insluitend ‘n eenjarige […]