# Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, sê kabeldiefstal is ekonomiese sabotasie wat dienste en ondernemings ontwrig. Buthelezi verwelkom die inhegtenisneming van agt mense in Mid-Illovo gister vir die diefstal van koperkabels ter waarde van ongeveer twee-miljoen-rand, wat gesteel is by Transnet, die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika en die eThekwini Metro. […]
# Die Departement van Menslike Nedersettings in Gauteng het erken dat die behuisingsagterstand steeds ‘n dringende probleem is, met meer as 750-duisend goedgekeurde begunstigdes in Gauteng wat steeds vir toewysigings wag. ‘n Woordvoerder vir die departement, Tahir Sema, sê meer as sewe-duisend-200 wooneenhede is in die laaste finansiële jaar toegeken. Hy sê vyf-miljard-rand is in […]
# ‘n Voortvlugtende pa wat saam met sy drie kinders in die Nieu-Seelandse wildernis weggekruip het, is deur die polisie doodgeskiet. Thomas Phillips en sy kinders van tussen nege en twaalf ontduik die polisie reeds sedert Desember 2021 in ‘n afgeleë deel van Noordeiland, en die soektog het die land aan die gons gehad. Hulle […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê Suid-Afrika se ekonomie het ‘n skerp afname getoon, met groei wat van meer as vier-persent twee dekades gelede tot byna nul gedaal het. Die nuwe verslag gee staatskaping, beurtkrag, swak logistiek en verkwistende staatsbesteding die skuld. Die buro waarsku werkloosheid bly hoog namate die arbeidsmag minder bydra tot […]
# Church Defenders slam CRL Chair’s comment that people hearing from God need psychiatric care sê miljoene mense dwarsoor die wêreld het nog steeds nie toegang tot basiese lees- en skryfvaardighede nie. Vandag is Internasionale Geletterdheidsdag, wat lig werp en fokus op die geletterdheidsbehoeftes van volwassenes, en individue en gemeenskappe as ‘n geheel. Die voorsitter van […]
# Minstens vyf mense is vanoggend dood in ‘n skietaanval in Jerusalem. Die Israelse polisie sê twee terroriste het losgebrand op ‘n bushalte by Ramot Junction aan die noordelike buitewyke van die stad. Die plaaslike ambulansdiens Magen David Adom het die slagoffers identifiseer as drie mans in hul dertigs, ‘n man in sy vyftigs en […]