# Die Vryheidsfront Plus sê die Stad Ekurhuleni se gebrekkige kragtariefstelsel word gekenmerk deur teenstrydighede, swak beplanning en onvoldoende openbare deelname. Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het onlangs die metro se tariewe vir die 2025/2026-boekjaar goedgekeur. Die VF Plus eis die bekendmaking van Nersa se amptelike brief waarin die tariewe goedgekeur word en die onmiddellike […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, lei vandag ‘n hoë-impakdiensleweringsoperasie in Ivory Park, Streek A. Die operasie sal kritieke diensleweringsuitdagings hanteer wat vererger word deur kwessies soos vandalisme, onwettige verbindings aan water- en elektrisiteitsinfrastruktuur, rioolstortings, slaggate, onwettige handel en storting. Die kantoor van die burgemeester sê die metro is verbind tot doeltreffende dienslewering, en […]
# Die Stad Kaapstad se wetstoepassingsagentskappe het die afgelope week 255 mense gearresteer en meer as 50-duisend se boetes uitgereik. Hulle het ook beslag gelê op agt vuurwapens in gebiede soos Manenberg, Lavender Hill en Atlantis. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die Openbare Noodkommunikasiesentrum het die naweek een-duisend-407 voorvalle aangemeld. Dit […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag verwelkom die vonnis van Raymond Steven Jan-Erick Smith. Die Hooggeregshof in Pretoria het Smith twee lewenslange vonnisse opgelê vir twee moorde, drie jaar vir poging tot moord, en agt jaar tronkstraf vir poging tot roof met verswarende omstandighede. Die NVG se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die Batebeslagleggingseenheid het in Julie ʼn […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies, Deidré Baartman, sê die Kannaland Munisipaliteit se finansiële herstelplan kan help om stabiliteit te bring en dienslewering te verbeter. Die plan bied ‘n padkaart vir die aanspreek van die finansiële bestuursuitdagings wat die munisipaliteit se vermoë om sy inwoners effektief te dien, ondermyn het. Die departement se woordvoerder, Marshalle […]
# Thailand se hoogste hof het die voormalige premier en miljardêr, Thaksin Shinawatra, tot ‘n jaar agter tralies gevonnis. Hy is 2023 tronkstraf van agt jaar opgelê op aanklagte van korrupsie en magsmisbruik. Maar hy is na ‘n hospitaal oorgeplaas nadat hy in die tronk aangekom het. Thaksin het toe ses maande in ‘n BBP-suite […]
# PNA wil vanjaar 2,5-miljoen-rand insamel as deel van sy jaarlikse, landwye fondsinsameling om gemeenskappe in Suid-Afrika en Namibië op te hef. Die veldtog wat op 18 Julie op Nelson Mandela-dag begin het, eindig Vrydag met PNA se Prettige Sokkie-dag. Die geleentheid ondersteun vier organisasies sonder winsbejag: Breadline Africa, die CHOC-kinderkankerstigting, Rally to Read en […]