# ActionSA veroordeel die regering van nasionale eenheid dat hy nie oplossings het vir Suid-Afrika se werkloosheid en trae ekonomie nie. Die groeikoers het tot 0,8-persent in die tweede kwartaal van 2025 gedaal, heelwat laer as die tesourie se voorspelling van 1,9-persent. Matthew George van ActionSA sê duisende poste gaan verlore in die vervaardiging- en […]
# Die Money Summit by die Sandton-konferensiesentrum het leiers in beleggings en finansies byeengebring om Suid-Afrika se ekonomiese vooruitsigte, beleggingspotensiaal en die toekoms van finansies en rekeningkunde te beoordeel. Besprekings fokus op wêreldwye en plaaslike ekonomiese gevare, geopolitiek, stadige ekonomiese groei en strukturele uitdagings. Regeringstrategieë soos Operasie Vulindlela, tesame met skuldverminderingspogings om Suid-Afrika van die […]
# Die United Africans Transformation sê die gemeenskap van Mogoto in Zebediela, Limpopo is onder beleg met misdadigers wat huise en openbare ruimtes, en ook klinieke terroriseer. Volgens die party is die plaaslike polisie te bang om op te tree en inwoners is dus kwesbaar en onveilig. Mighty Mabule van die party bepleit dringende ingryping […]
# Build One South Africa sê die jongste bruto binnelandse produksyfers toon die ekonomie slaag nie daarin om werklik te groei nie, ná ‘n 0,8-persent groei vanaf April tot Junie. Die party sê stadige groei beïnvloed werksgeleenthede, inkomste en Suid-Afrikaners se daaglikse lewensbestaan. Roger Solomons van BOSA vra die regering om die party se plan […]
# SANParke het met kulturele en geloofsgroepe vergader oor die gebruik van grotte in die Tafelberg Nasionale Park. Dit wil ‘n balans tref tussen geestelike praktyke en bewaring, wat verseker dat die grotte se broos eko-stelsel beskerm word terwyl dit toeganklik bly. Belanghebbendes het beklemtoon dat inklusiewe deelname en samewerking belangrik is om rommelstooi en […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum het die ANC-regering beskuldig dat hulle die armes in die steek laat en die rykes beskerm. Die forum sê die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se onlangse opmerkings oor die verwydering van onwettige nedersettings kom neer op haatspraak teen die armes en buitelandse burgers. Planne om studente met ‘n skuldlas […]
# Netbal: Die hoofafrigter van die Baba-Proteas, Precious Mthembu, sê haar groep van 15 spelers is voorbereid vir die komende Onder-21 Jeugwêreldbekertoernoooi in Gibraltar vanaf 19 tot 25 September. Suid-Afrika speel in Groep D teen Trinidad en Tobago, Barbados, Malawi and Fidji, met hulle eerste wedstryd teen Barbados op 20 September. Die span vertrek vandag […]
# Sokker: Die afrigter van Nigerië, Eric Chelle, beskryf die deurslaggewende kwalifiseringswedstryd teen Suid-Afrika vir die 2026 FIFA Wêreldbeker as ’n groot kragmeting. Chelle sê hulle fokus net op die wedstryd ten spyte van Bafana Bafana se aanhoudende geelkaartdispuut. Chelle sê dat FIFA enige dissiplinêre kwessies moet besleg. Hy beklemtoon dat sy spelers gemotiveerd is […]