# Die Afrika-unie se kommissaris vir Landbou, Moses Vilakati, glo landbou moet ‘n integrale rol speel in die versnelling van ontwikkeling op die vasteland. Hy het gepraat op die bekendstelling van die strategie- en aksieplan vir die Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram in Kemptonpark, Ekurhuleni. Vilakati het aan SABC News gesê die AU se lidlande moet hierdie […]
# Duitsland se konserwatiewe leier, Friedrich Merz, het onverwags te min steun gekry in die Parlement om kanselier te word. Hy het 316 van die 630 setels in die Bundestag nodig gehad, maar kon slegs 310 gekry. Dit is ’n beduidende terugslag vir die leier van die Christen-Demokrate wat twee en ’n half maande gelede […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Menslike Nedersettings betreur die administratiewe mislukkings by die Nasionale Huisbouersregistrasieraad wat tot die instorting van ‘n gebou in George gelei het. Die voorsitter, Nocks Seabi, het in die Parlement gepraat op die eerste herdenking van die tragedie en eis die vinnige vervolging van die ontwikkelaar wat prosesse omseil het. […]
# Build One South Africa doen ‘n beroep op die Parlementêre Komitee oor Basiese Onderwys om aan te dring dat minister Siviwe Gwarube ‘n omvattende uiteensetting van die nasionale onderwysbegroting van 330-miljard-rand moet verskaf. BOSA wil weet hoeveel aan onderwysers, administrateurs en onderwysbeamptes regoor die land betaal word. Woordvoerder van BOSA, Roger Solomons, sê die […]
# Die Landdroshof in Lady Frere het die aanklagte teen ‘n Oos-Kaapse ma wat beskuldig word van die moord op ‘n 65-jarige man, teruggetrek. Die verdagte het na bewering haar gestremde dogter verkrag. Die voorval het verlede maand in Cacadu plaasgevind. Die premier, Oscar Mabuyane, verwelkom die hof se beslissing en noem dit ‘n saak […]
# Die Raadgewende Ingenieursraad van Suid-Afrika, CESA, waarsku die voorgestelde Kantoor van die Ingenieur-Generaal kan onnodige burkoratiese rompslomp en koste meebring sonder om die land se infrastruktuurprobleme op te los. CESA se uitvoerende hoof, Chris Campbell, bevraagteken die doeltreffendheid en kapasiteit om betekenisvolle verandering mee te bring. Campbell benadruk kwessies insluitend korrupsie, vandalisme en vaardigheidstekorte […]