# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, het 78 nuwe voertuie, insluitend 14 gepantserde voertuie, aan die Valke oorhandig. Die Valke se woordvoerder, Katlego Mogale, sê die nuwe vloot het ten doel om die eenheid se kapasiteit te verbeter en beslissend te kan reageer op georganiseerde misdaad sowel as om operasionele doeltreffendheid in die stryd […]
# Die Stad Tshwane sê verskeie waterstelsels in sekere dele van die stad verswak namate die wateraanvraag gedurende hierdie tydperk toeneem. Die Tshwane-woordvoerder, Lindela Mashigo, sê reservoirs en waterbronne kom onder aansienlike druk, wat dit noodsaaklik maak vir almal om hierdie kosbare hulpbron te bewaar. Hy sê om die risiko van leë reservoirs te bekamp, […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het aan die Parlement gesê Suid-Afrika se optrede volg die Volksmoordkonvensie na en geskille oor staatsverantwoordelikheid moet na die Internasionale Geregshof verwys word. Lamola het bewyse van volksmoordverklarings deur Israelse amptenare uitgelig en aanvalle op burgerlikes in Gaza veroordeel. Hy beklemtoon Suid-Afrika sal voortgaan om […]
# Die Nasionale Skuilingsbeweging van Suid-Afrika sal die vyfde Wêreldkonferensie van Vroueskuilingsbewegings in Sydney vanaf 15 tot 18 September bywoon. Die beweging sal Suid-Arika se skuilingervaring uitstal, insluitend sy Action Learning Shelter Model, en sal die Afrika Streekskoukus lei om vennootskappe te versterk. Die nasionale koördineerder, Anisa Moosa sê die lesse geleer by 95 skuilings […]
# Die Forum for South Africa het die Departement van Binnelandse Sake veroordeel omdat hy in die 2024/2025 boekjaar bykans 80-miljoen-rand bestee het aan die deportasie van onwettige immigrante. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê hierdie geld kon vir beter dinge aangewend word. Hy sê onwettige immigrante stroom steeds die land byna elke dag […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola sê Suid-Arika het by die Den Haagse Groep aangesluit om internasionale wette te handhaaf en om Israel se onwettige besetting van Palestynse gebiede te beeïndig. Hy het die parlement se Justisie-portefeuljekomitee oor die Internasionale Geregshof meegedeel dat die inisiatief, asook die Madrid-groep, wil ‘n onmiddellike […]
# Bedryfsdeskundiges sê makelaars speel ‘n belangrike rol om Suid-Afrikaners te help met klimaatsverwante gevare. Lede van ‘n paneel het tydens Momentum Insure se webinaar die behoefte aan praktiese leiding, risiko-oordrag en opvoeding beklemtoon. Hulle waarsku klimaatsverandering toets tradisionele versekeringsmodelle en moedig aanpassing, vernuwing en sterker openbare-privaat vennootskappe aan. Kenners sê met die toename van […]