Skip to content

Landwye polisie-optrede lei tot bykans 16 000 inhegtenisnemings en beslaglegging van onwettige vuurwapens [KLANK]

# Die polisie het die afgelope week byna 16-duisend verdagtes aangekeer tydens landwye Operasie Shanela-optredes. Dit het 329 vermeende dwelmhandelaars ingesluit, terwyl kokaïen van ‘n geraamde 28-miljoen-rand op die OR Tambo-lughawe in Gauteng afgeneem is nadat dit op ‘n vlug uit Brasilië aangekom het. Woordvoerder Amanda van Wyk sê die optrede is daarop gemik om georganiseerde misdaad en dwelmhandel te ontwrig en openbare veiligheid te verbeter:

AFR AmandaOnPoliceBlitz