Skip to content

Landdroshof in Parys stel dubbele plaasmoordsaak tot volgende week uit [KLANK]

# Die Landdroshof in Parys in die Vrystaat het die dubbele plaasmoordsaak teen ‘n 34-jarige beskuldigde tot Woensdag uitgestel vir ‘n aansoek om borgtog. Die polisiewoordvoerder, Josephine Rani, sê beamptes het Saterdag gereageer op ‘n toneel waar die liggame van twee mans, van onderskeidelik 27- en 34-jaar oud, op ‘n plaas in die omgewing ontdek is. Sy sê die polisie het intussen vir Mpho Tsimane in hegtenis geneem en hy het reeds in die hof verskyn op aanklag van moord:

ENG JosephineonFarmMurderCase