Skip to content

Landboukenners prys 2025 Suid-Afrikaanse wynoes met uitvoere wat styg

# Landboukenners het Suid-Afrtika se 2025 wynoes as een van die beste in dekades beskryf, met volumes wat met 11-persent tot 1,2-miljoen ton gestyg het. Die bedryfsorganisasie South African Wine sê uitvoere word versterk deur ideale weer en ‘n verskuiwing na premiumwyne, en bedien nou meer as 120 markte, op van net 60 af in 2019. Uitvoerders teiken Asië, maar China se 14-persent heffing bly ‘n struikelblok. Landbou-ekonoom, Wandile Sihlobo, sê die 2025-oes dui op ‘n herlewing in die landbou. Hy vra vir breër marktoegang en voortdurende belegging en klimaatbewuste-landbou.