# Die Agricultural Food and Allied Democratic Workers Union doen ‘n beroep op al sy lede om met die werkersklas oral in die land saam te span in die herdenking van Werkersdag volgende Donderdag. Elke jaar op 1 Mei staan Suid-Afrika stil om die onblusbare gees van sy mans- en vroue- werkersklas te eer. Die vakbond se woordvoerder, Khayelihle Khumalo sê hulle is verbind tot die stryd vir geregtigheid, waardigheid en die regte van alle werkers:
Landbou-vakbond doen beroep op werkers om die Werkersdag-vieringe by te woon [KLANK]
ENG KhayelihleonMayDay