# Die Wes-Kaapse ekonomie het met 0,6-persent tussen Januarie en Maart gegroei, wat die nasionale gemiddeld van 0,5-persent oortref. Die groei word gedryf deur ‘n sterk vertoning in sektore soos finansies, landbou en toerisme, met verhoogde uitvoere van appels en druiwe en ‘n toename in internasionale aankomste in Kaapstad. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die provinsie toon steeds veerkragtigheid ten spyte van globale en plaaslike ekonomiese druk:
Landbou en toerisme dryf Wes-Kaapse ekonomiese uitbreiding [KLANK]
AFR MeyerOnEconomicExpansion