Skip to content

Landbou-ekonoom sê verlaging van brandstofprys is positiewe ontwikkeling vir boere [KLANK]

# ‘n Senior landbou-ekonoom van FNB, Paul Makube, sê die jongste brandstofprysverlaging het op die regte tyd gekom te midde van verhoogde landbou-bedrywighede. Die petrolprys het om middernag met 22-sent-per-liter gedaal, terwyl die twee grade diesel nou onderskeidelik 42- en 41-sent per liter goedkoper is. Dit volg op ‘n daling in internasionale oliepryse as gevolg van ooraanbod en handelspanning. Makube sê dit sal boere se winsgewendheid verhoog omdat brandstof byna 13-persent van die insetkoste in graanproduksie uitmaak:

ENG-PaulOnFuel